Verskil tussen weergawes van "Rys"

25 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Opruim
k (→‎Verwysings: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|eo}} using AWB (10861))
k (Opruim)
{{Taksoboks
{{taxobox
|name = Rys (''Oryza sativa'')
|image = Rice Plants (IRRI).jpg
|regnum = [[PlantPlantae]]ae
|divisio = [[Angiosperms]]
|classis = [[Monocots]]
|}}
 
'''Rys''' (''Oryza sativa'') behoort soos alle [[Graan|grane]] tot die grassefamilie (''Poaceae'') en is 'n stapelvoedsel vir 'n groot deel van die wêreldbevolking, veral in die warmer streke. In die subtrope word die ondersoort ''Oryza sativa'' [[subspesie]] ''japonica'' verbou, terwyl in die trope die ondersoort ''Oryza sativa'' subspesie ''indica'' die oorhand het. [[Sjina]] is die grootste verbouer en verbruiker van rys en [[Thailand]] is die grootste uitvoerder. Thailand verskaf sowat 75% van [[Suid-Afrika]] se verbruikte rys. <ref name="sake24">{{af}}[http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/SA-kan-spaar-deur-eie-rys-te-kweek-20110810| SA kan spaar deur eie rys te kweek] Geraadpleeg op 4 Januarie 2012</ref> Die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] departement van landbou raam dat Suid-Afrika se rysbehoefte sedert die eerste demokratiese verkiesing in [[1994]] verdubbel het.<ref name="sake24" />
 
== Oorsprong ==
Rys kom oorspronklik van suidoos-Asië, waar verbouing reeds minstens 8&nbsp;000 jaar gelede aan die gang was.<ref name="myfundi">{{af}}[http://myfundi.co.za/a/Grasse_Belang_vir_die_mens| Grasse: Belang vir die mens] Geraadpleeg 4 Januarie 2012</ref> In groot dele van Asië is die kookkuns tot vandag nog grootliks op rys gebaseer.
 
Rys is reeds in 711 deur Arabiere na [[Spanje]] gebring, maar het eers teen die [[Middeleeue]] die res van [[Europa]] bereik.<ref name="myfundi" /> Daar is dit aanvanklik as bestanddeel vir nageregte gebruik, soos byvoorbeeld om dit met [[melk]] en [[suiker]] te eet.
 
== Verbouing in Suid-Afrika ==
In [[Suid-Afrika]] is ná die [[Tweede Wêreldoorlog]] begin met die kommersiële verbouing van rys in die warm, nat noordoostelike dele van die land.<ref name="myfundi" /> In 2011 is 'n loodsprojek in [[Hartswater]], in die [[Noord-Kaap]], van stapel gestuur.<ref name="sake24" /> In die verlede is rysverbouing in Suid-Afrika in die ­wiele gery as gevolg van die groot hoeveelheid water wat nodig is om die ouer kultivars te kweek, maar met sekere nuwer kultivars kan rys nou met dieselfde hoeveelheid water as [[koring]] verbou word.<ref name="sake24" />
 
== Wêreldproduksie in 2011 ==
{| class=prettytable"wikitable sortable"
!Rang
!Land
|1
|{{vlag|Sjina}}
|202.,67
|-
|2
|{{vlag|Indië}}
|157.,9
|-
|3
|{{vlag|Indonesië}}
|65.,74
|-
|4
|{{vlag|Bangladesj}}
|50.,63
|-
|5
|{{vlag|Viëtnam}}
|42.,40
|-
|6
|{{vlag|Thailand}}
|34.,59
|-
|7
|{{vlag|Burma}}
|29.,01
|-
|8
|{{vlag|Filippyne}}
|16.,67
|-
|9
|{{vlag|Brasilië}}
|13.,48
|-
|10
|{{vlag|Pakistan}}
|9.,19
|-
|11
|{{vlag|Kambodja}}
|8.,78
|-
|12
|{{vlag|Japan}}
|8.,40
|-
|13
|{{vlag|VSA}}
|8.,39
|-
|14
|{{vlag|Suid-Korea}}
|6.,30
|-
|15
|{{vlag|Egipte}}
|5.,68
|-
|16
|{{vlag|Nigerië}}
|4.,57
|-
|17
|{{vlag|Nepal}}
|4.,46
|-
|18
|{{vlag|Madagaskar}}
|4.,30
|-
|19
|{{vlag|Sri Lanka}}
|3.,87
|-
|20
|{{vlag|Iran}}
|3.,2
|-
|
|'''Wêreldtotaal'''
|722.,56
|-
|}
<ref>{{cite web | url=http://faostat.fao.org/site/339/default.aspx | title=Countries by commodity (Rice, paddy)| last=fao.org (FAOSTAT)| accessdate=2013-09-24 September 2013}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie|Rice|Rys}}
{{Verwysings}}