Verskil tussen weergawes van "Bradley Cooper"

Ai!
(Ai!)
}}
 
'''Bradley Cooper''' (gebore op [[5 Januarie]] [[1975]] in [[Philadelphia]], [[Pennsilvanië]]) is 'n [[Amerika]]anse akteur. Hy is veral bekend vir sy rolle in die films ''The Hangover'' (2009), ''The A-Team'' (2010), ''Wedding Crashers'' (2005) en ''Limitless'' (2011). In 2011 is hy as People magazine se seksiesteaantreklikste man aangewys.<ref>{{cite news|title=Bradley Cooper Is ''People''{{'}}s Sexiest Man Alive!|url=http://www.people.com/people/package/article/0,,20315920_20545580,00.html|work=People|accessdate=18 November 2011|first=Alexis|last=Chiu|first2=Charlotte|last2=Triggs|date=16 November 2011}}</ref>
 
== Filmografie ==