Verskil tussen weergawes van "Jansenville"

22 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Suid-Afrikaanse dorp
| naam = Jansenville
| ander_naam = <small>(ingesluit WongalethuKwaZamukucinga)</small>
| inheemse_naam =
| nedersetting_tipe = [[Dorp]]
| slagspreuk =
| beeld_kaart =
| duimdrukkeretiketposisie=regs=
| latd = 32 |latm = 56 |lats =
| longd = 24 |longm = 40 |longs =
| leiernaam =
| bevolkingnota = <ref name=census2011 />
| oppervlakvoetnotas = <ref name=census2011>Som van die hoofplekke [http://census2011.adrianfrith.com/place/263004263001 KlipplaatJansenville] en [http://census2011.adrianfrith.com/place/263005263002 WongalethuKwaZamukucinga] tydens die 2011-sensus.</ref>
| oppervlak_totaal_km2 = 24.9
| hoogte_m =
 
==Geskiedenis==
Die dorpie het ontstaan toe die [[NG Kerk]] te [[Uitenhage]] gedurende 1854 besluit het om 'n nuwe gemeente in die noorde te stig. Die plaas Vergenoegd van P.J. Fourie is uitgekoop. Die plaas lê aan die oewers van die [[Sondagsrivier]]. Die dorp is 1855 geproklameer en genoem na [[Jan Willem Janssens‎|JW Janssens]], goewerneur van die Kaapkolonie tydens die [[Bataafse Republiek|Bataafse]] bewind van (1803-1806). Die [[NG gemeente Jansenville]] is amptelik op [[4 Februarie]] [[1855]] van die [[NG gemeente Uitenhage|moedergemeente Uitenhage]], die tweede oudste in die Oostelike Provinsie, afgestig, maar [[NG gemeente Graaff-Reinet|Graaff-Reinet]] en [[NG gemeente Somerset-Oos|Somerset-Oos]] het ook wyke bygedra. Op sy beurt het Jansenville twee dogtergemeentes afgestaan, [[NG gemeente Waterford|Waterford]] in [[1919]] en [[NG gemeente Klipplaat|Klipplaat]] in [[1944]]. Teen 2013 was dit die kleinste twee gemeentes in die [[NG Kerk in Oos-Kaapland|Sinode van Oos-Kaapland]], met onderskeidelik 47 en 40 belydende lidmate.
 
Die [[NG gemeente Jansenville]] is amptelik op [[4 Februarie]] [[1855]] van die [[NG gemeente Uitenhage|moedergemeente Uitenhage]], die tweede oudste in die Oostelike Provinsie, afgestig, maar [[NG gemeente Graaff-Reinet|Graaff-Reinet]] en [[NG gemeente Somerset-Oos|Somerset-Oos]] het ook wyke bygedra. Op sy beurt het Jansenville twee dogtergemeentes afgestaan, [[NG gemeente Waterford|Waterford]] in [[1919]] en [[NG gemeente Klipplaat|Klipplaat]] in [[1944]]. Teen 2013 was dit die kleinste twee gemeentes in die [[NG Kerk in Oos-Kaapland|Sinode van Oos-Kaapland]], met onderskeidelik 47 en 40 belydende lidmate.
 
==Distrik==
Die distrik is 4 500&nbsp;km<sup>2</sup> groot. Die belangrikste produkte is [[wol|merinowol]] en [[sybokhaar]]. Daar is ook angorastoetplase in die distrik.
 
==Sien ook==
87 431

wysigings