Verskil tussen weergawes van "Anapsida"

107 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Anapsida''' is 'n subklas van [[reptiel]]e met 'n geslote skedeldak, sonder openinge agter die oë (langs die slape).<ref>Pough F.H. et al. 2002. ''Vertebrate life'', 6th ed. Prentice Hall, NJ. ISBN 0-13-041248-1</ref> Hulle verskil van die [[Diapsida]], wat (gewoonlik) twee openinge het, en die [[Synapsida]], wat een opening het. Die [[skilpad|skilpaaie]] is waarskynlik die enigste groep lewende diere wat nog aan die subklas behoort.
 
Die meeste afstammelinge van die subklas ''Anapsida'' het teen die einde van die [[Perm]]-tydperk uitgesterf. In die laat-[[Trias]] verskyn skilpaaie (''Testudines''); wat vir lank as die enigste oorblywende afstammeling beskou is. [[Filogenie|Filogenetiese]] studies toon egter dat skilpaaie tot die subklas ''Dsiapsida'' (diapsides) behoort, ten spyte daarvan dat hierdié openinge in die skedel ontbreek.<ref>[http://www.tolweb.org/notes/?note_id=464 Tree Of Life] - Michel Laurin & Jacques A. Gauthier - Diapsid Phylogeny</ref><ref>[http://tolweb.org/Amniota/14990. Tree of life] - Testudines</ref> Daar is wel gevalle waar die skedels van diapsides as gevolg van evolusie weer toegegroei het. Meer fossiele moet gevind word om die status van skilpaaie te bevestig.
 
== Taksonomie ==