Selfie: Verskil tussen weergawes

1 072 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Wysigings deur 79.12.194.195 teruggerol na laaste weergawe deur Андрей Романенко
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 79.12.194.195 teruggerol na laaste weergawe deur Андрей Романенко)
[[Lêer:Ameily Radke.jpg|thumb|'n Jong dame se selfie.]]
<ref>''''
 
http://big.assets.huffingtonpost.com/wow.gif'''''Selfie Shoes''''</ref>
'n '''Selfie''' is 'n [[foto]] wat iemand van hom- of haarself neem. Die persoon wat die foto neem is dus self op die foto (in 'n spieël of met een of beide arms) sigbaar. So 'n ''selfie'' word gewoonlik met 'n [[selfoon]] of [[digitale kamera]] geneem. Die gebruik is veral gewild by jongmense.
 
'n Selfie kan gebruik word as [[avatar]] op [[webtuiste]]s of ander sosiale media. Dit kan ook geneem word as bewys dat 'n persoon iets gedoen het, iets aangehad het of by 'n bepaalde plek was. Andersyds kan ook die resultaat van 'n ledige gespelery wees.
 
In 2013 is die woord "selfie" in verskeie [[woordeboek]]e opgeneem, onder andere:
* Van Dale Groot woordenboek van de Nederlandse taal<ref>[http://www.nu.nl/boek/3608151/selfie-en-wazzup-opgenomen-in-dikke-van-dale.html 'Selfie' en 'wazzup' opgenomen in de Dikke van Dale]</ref>; en
* Oxford English Dictionary.<ref>{{cite news|last=Coulthard|first=Charissa|title=Self-portraits and social media: The rise of the 'selfie'|url=http://www.bbc.co.uk/news/magazine-22511650|accessdate=6 April 2013|work=BBC News online|date=7 Junie 2013}}</ref>
 
== Geskiedenis ==
27

wysigings