Verskil tussen weergawes van "Döhne-merino"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Döhne-merino''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[skaap]]ras wat ontwikkel het uit 'n kruising van Duitse vleismerinoramme en Peppin-merino-ooie. So het 'n skaap ontstaan wat ideaal geskik is vir die produksie van sowel goeie [[wol]] as [[vleis]].
 
J.J.J. Kotze was die eerste direkteur van die Landbounavorsingsinstituut Döhne by [[Döhne]] naby [[Stutterheim]] en hy het besef dat 'n skaapras nodig is wat goed sal aard in die [[SuuurveldSuurveld]] van die [[Oos-Kaap]] en het daarom in 1939 met daardie doel met kruisteling van skape begin.
 
Meer as 30 000 opregte Döhne-merino-ooie is by die stoettelersvereniging geregistreer en die meerderheid skape kom voor op plase in die Oos- en [[Wes-Kaap]] en die [[Vrystaat]]. Sedert 1998 word ook in [[Australië]] met die Döhne-merino geboer. Volwasse ooie weeg oor 'n 50 kg en ramme oor 'n 80 kg en lewer 'n 4 kg wol per jaar.
2 992

wysigings