Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
Die 'digitale' 'Digitale rot''geheueverlies'''<!-- sekeris digitaledie rot?verval -->of isvan digitale data, een van die probleme van ons huidige tyd. Die oermense het 'n beter media gehad as wat ons tans het, omdat dit tienduisende jare oorleef het!
 
Die oermense het 'n beter media gehad as wat ons tans het, omdat dit tienduisende jare oorleef het!
Ons huidige media, vernaamlik die [[DVD]] en [[CD]], hou maar sowat 10 tot 20 jaar, maar party van julle kan al na 'n tyd van 6 maande probleme gee om weer terug te lees. [[Hardeskyf|Hardeskywe]] is ook 'n moontlikheid [[van databerging, maar hulle is redelik vatbaar vir beskadiging deur meganiese probleme. Die nuwe RAID]]-tegnologie, waar die inligting deur duplikasie gelyktydig oor 'n aantal (twee of meer) hardeskywe gestoor word is 'n oplossing vir belangrike data, maar dit sal ook een of ander tyd 'n [[rugsteen]]kopie nodig kry, omdat dit nog steeds as gevolg van virusse en uitwissing (opsetlik of per ongeluk) in gevaar is.
 
Hiervoor is tot tyd en wyl die inligting vir datasekuriteit op databande gestoor, alhoewel huidige hardeskyf grotes 'n voltydse operasie vir databerging nodig sal maak wat meer sal kos om 'n ekstra stel hardeskywe aan te skaf. Dus word al baie hardeskywe op ander hardeskywe vir veiligheid geberg.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Rekenaarterminologie]]