Verskil tussen weergawes van "Hendrik Steyn"

441 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
 
== Gesinslewe ==
Ds. Steyn is op [[18 Desember]] [[1912]] met mej. [[Zerilda Steyn|Zerilda Minnaar]] (verkeerdelik volgens 'n ander bron Burger, haar ma se nooiensvan) getroud, aan wie die [[Universiteit van Stellenbosch]] 'n eredoktorsgraad toegeken het vanweë haar onvermoeide ywer vir stedelike behuising vir minderbevoorregtes. ByDrie sykinders afsterweis hetuit Steyndie syhuwelik vrougebore: Hendrien, tweeten dogterstyde envan 'nhaar seunpa agtergelaat.se Diedood seun,woonagtig Janin H.[[Pretoria]], SteynZerilda, wat haar ma se naam gekry het, latermaar 'nonder haar kennisse bekend was as Bee, en hulle seun Jan, regter gewordJan H. Steyn, van Kaapstad.
 
Op Maandag [[29 Mei]] [[1933]] het die ''Carnarvon Castle'' met die eerste besending Afrikaanse Bybels anker gegooi in Tafelbaai. So groot was die vreugde en geesdrif dat etlike belangstellendes na die hawe gegaan het, om die swaar kiste met hul kosbare inhoud te verwelkom. Destyds was ds. Steyn self nie daar nie maar op reis saam met hoofsekretaris Wilkinson in die Oostelike Provinsie (vandaar die inlas van ds. Steyn se foto op die bekende foto van die aankoms van die eerste Afrikaanse Bybels by Bybelhuis in Kaapstad op Donderdag [[1 Junie]] [[1933]]).
 
== Bronne ==
84 930

wysigings