Verskil tussen weergawes van "Hendrik Steyn"

 
== Enigste gemeente ==
Ná aflegging van die proponentseksamen het hy na Suid-Afrika teruggekeer waar hy in Desember 1916 as predikant van die NG Kerk gelegitimeer is. Op [[14 Julie]] [[1917]] is hy met handoplegging in die [[NG gemeente Steytlerville|gemeente Steytlerville]] bevestig. Hier het hy hom beywer vir die delging van die gemeenteskuld en die onderwys van die jeug, en buitengewone organisasievermoë aan die dag gelê.
 
== Na die BBBG ==
84 925

wysigings