Verskil tussen weergawes van "Hendrik Steyn"

643 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
== Herkoms en opleiding ==
Steyn was die seun van Jan Daniël Steyn en sy vrou, Louisa Steyn. Hy het sy vroeë jeugjare deurgebring in die distrik [[Utrecht]], wat toe nog deel van die [[Zuid-Afrikaansche Republiek|ZAR]] was. Hy het eers op die plaas skoolgegaan waar sy pa ’n groot beesboerdery gehad het en daarna op die dorp. Met die uitbreek van die [[Tweede Vryheidsoorlog]] (1899-1902), het hy hom as dertienjarige penkop by die Boeremagte aangesluit. Ná die Driejarige Oorlog hetnadat hy 'n tyd lank op die plaaspunt van sy vader in die distrik [[Ermelo]] geboer, maar in 1905 in diens van 'n sakeonderneming getree. Twee jaar latergestaan het hy besluit om predikant te word en na [[Universiteit Stellenbosch|Stellenbosch]] vertrek,te waargaan hyvir binnesy drie jaar in die Matrikulasie-eksamen geslaag het. Ná aflegging van die Intermediêr aan die Victoria-kollege, het hy syvoorbereidende studie inmet die letterkundeoog endaarop teologie voortgesitom aan die Teologiese Seminarie van Princeton in die VSA, waar hy hom as 'n knap en hardwerkende student, veral in [[HebreeusKweekskool]], [[Grieks]]as enpredikant [[Latyn]],opgelei onderskeite het. Hy het ook 'n verhandeling in Latyn geskryfword.
 
Ná die Driejarige Oorlog het hy 'n tyd lank op die plaas van sy vader in die distrik [[Ermelo]] geboer, maar in 1905 in diens van 'n sakeonderneming getree. Twee jaar het die drang na die evangeliebediening by hom so groot geword dat hy op 21-jarige leeftyd op eie onkoste na [[Universiteit Stellenbosch|Stellenbosch]] vertrek het, waar hy binne drie jaar in die matrikulasie-eksamen geslaag het. Ds. [[A.P. Smit]] skryf: “Hy was 'n uitmuntende student. In sy matriekjaar verower hy op een na al die pryse in die skool in Nederlands, Grieks en Latyn.” Ná aflegging van die Intermediêr aan die Victoria-kollege, maar die ernstige jongman het hom so ooreis dat hy genoodsaak is om ter wille van sy gesondheid 'n reis na die buiteland te onderneem.
 
Deur sy oorsese reis het hy sy kragte herwin en sy studie in Amerika voortgesit. Tydens sy studie in die letterkunde en teologie aan die Teologiese Seminarie van Princeton in die VSA, het hy hom as 'n knap en hardwerkende student, veral in [[Hebreeus]], [[Grieks]] en [[Latyn]], onderskei. Hy het ook 'n verhandeling in Latyn geskryf.
 
== Enigste gemeente ==
84 930

wysigings