Verskil tussen weergawes van "Hendrik Steyn"

43 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
== Gesinslewe ==
Ds. Steyn is op [[18 Desember]] [[1912]] met mej. [[Zerilda Steyn|Zerilda Minnaar]] (verkeerdelik volgens 'n ander bron Burger, haar ma se nooiensvan) getroud, aan wie die [[Universiteit Stellenbosch]] 'n eredoktorsgraad toegeken het vanweë haar onvermoeide ywer vir stedelike behuising vir minderbevoorregtes. Drie kinders is uit die huwelik gebore: Hendrien, ten tyde van haar pa se dood woonagtig in [[Pretoria]], Zerilda, wat haar ma se naam gekry het, maar onder haar kennisse bekend was as Bee, en hulle seun Jan, later regter Jan H. Steyn, van Kaapstad, gebore [[4 Maart]] [[1928]]. Hy is op [[30 Desember]] [[2013]] oorlede.
 
== Sy dood ==
84 930

wysigings