Doringbaai-vuurtoring: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
(Self saamgestel)
 
kNo edit summary
'''Doringbaaivuurtoring''' is 'n vuurtoring aan die [[Atlantiese Oseaan]] by [[Doringbaai]], 'n vakansieoord en vissersdorpie omtrent 8 km Suidoos van [[Strandfontein]].
 
Die huidige vuurtoring is in [[1963]] opgerig nadat die oorspronklike toring in 'n windstorm vernietig is. Dit is 'n 24 meter hoë beton toring met 'n lantern en galery wat wit geverf is met 'n horisontale swart band aan die bokant van die toring.<ref> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ The Lighthouse Directory], [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of South Africa], Besoek op 22 Desember 2006</ref>
 
<ref> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ The Lighthouse Directory
], [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of South Africa
], Besoek op 22 Desember 2006</ref>
<ref> [http://www.lagulhas.co.za/ Cape L'Agulhas], [http://www.lagulhas.co.za/lighthouse.html The Lighthouse], Besoek op 22 Desember 2006</ref>
 
 
==Verwysings==
21 705

wysigings