Verskil tussen weergawes van "1994"

131 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
== Gebeure ==
* [[1 Januarie]] – Die [[NAFTA]] word gestig deur [[Kanada]], [[Meksiko]] en die [[Verenigde State van Amerika]].
* [[17 Januarie]] – Die [[Northridge-aardbewing]] skud die Amerikaanse stad Los Angeles (Kalifornië) op Martin-Luther-King-dag.
* [[12 Februarie|12]]-[[27 Februarie]] – Die 17de [[Olimpiese Winterspele 1994|Olimpiese Winterspele]] word in [[Lillehammer]], [[Noorweë]], aangebied.
* [[22 Februarie]] – Die Merriespruit-slikdamramp vind plaas te [[Virginia]].