Verskil tussen weergawes van "Bipedie"

3 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|'n [[Volstruis beweeg bipedies voort.]] '''Bipedie''' of '''tweevoetigheid''' is die vermoeë om met op die twee agterste ledem...')
 
[[Lêer:Farmed Ostrich-2cc.jpg|duimnael|'n [[Volstruis]] beweeg bipedies voort.]]
 
'''Bipedie''' of '''tweevoetigheid''' is die vermoeë om met op die twee agterste ledemate op die grond te loop. [[Dier]]e word as tweevoetig beskou as hulle hoofsaaklik op die agterste ledemate beweeg. Diere wat af en toe 'n paar sekondes op sodanige manier voortbeweeg, is nie tweevoetig nie.
 
Die [[mens]] is die bekendste tweevoetige [[spesie]] op [[Aarde]]. Ander [[primate]], met dieselfde voorouers as die mens, soos die [[gorilla]] en die [[sjimpansee]], is ook in staat om op die agterste ledemate te loop.
[[Lêer:Kangaroo and joey03.jpg|duimnael|links|Die kangaroe is ook bipedies.]]
 
Van die moontlike redes hoekom diere evolusionêr bipedies ontwikkel het, sluit in:
* Beter uitsig oor die veld om vir predatore uit te kyk.
* Kos kan van hoër bome en bosse bekom word.