Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
skakels aangepas
[[Lêer:Coral_Sea_IslandsCoral Sea Islands.png|thumb|200 px|regsduimnael|Kaart van die Koraalsee-eilande.[[Koraalseeeilande]]]]
 
Die '''Koraalsee''' is 'n see aan die rand van die noordoostelike kus van [[Australië]]. Dit word begrens in die weste deur die ooskus van [[Queensland]] en sluit daarmee saam die [[Groot Koraalrif]] in, in die ooste word dit begrens deur [[Vanuatu]] en [[Nieu-Kaledonië]] en die Noorde deur die suidelikste deel van die [[Solomon-eilandeSolomoneilande]].<ref name="Pacific Islands Pilot"> [http://permanent.access.gpo.gov/websites/pollux/pollux.nss.nima.mil/NAV_PUBS/SD/pub127/127sec06.pdf]></ref> Ten Suidesuide daarvan is die [[Tasmansee]] geleë.
 
Terwyl die [[Groot Koraalrif]] met sy eilande en kaaie aan Queensland behoort, is die meeste riwwe en eilandjies ten ooste daarvan deel van die [[Koraalsee-eilandeKoraalseeeilande]] se gebied. Verder is sekere van die eilande wes van en wat aan Nieu-Kaledonië behoort ook deel van die Koraalsee-eilande in 'n geografiese sin, soos onder andere die Chesterfield-eilande en die Bellona-riwwe.
 
Die Koraalseekom is sowat 58 – 48 miljoen jaar gelede gevorm toe die Queensland kontinentale plaat opgelig is en sodoende die [[Great Dividing Range]] laat ontstaan het.<ref name="Geomorphology pp.19">{{cite book | last = Hopley | first = David | coauthors = Smithers, Scott G.; Parnell, Kevin E. | title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change | year = 2007
| publisher = Cambridge : Cambridge University Press | isbn = 0521853028 | page = 19 }}</ref>
| last = Hopley
| first = David
| coauthors = Smithers, Scott G.; Parnell, Kevin E.
| title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change
| year = 2007
| publisher = Cambridge : Cambridge University Press
| isbn = 0521853028
| page = pp.19
}}</ref>
 
Die Koraalsee is ekologies gesproke 'n belangrike bron van koraal vir die [[Groot Koraalrif]].<ref name="Geomorphology pp.27">{{cite book | last = Hopley | first = David | coauthors = Smithers, Scott G.; Parnell, Kevin E. | title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change | year = 2007 | publisher = Cambridge : Cambridge University Press | isbn = 0521853028 | page = 27 }}</ref>
| last = Hopley
| first = David
| coauthors = Smithers, Scott G.; Parnell, Kevin E.
| title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change
| year = 2007
| publisher = Cambridge : Cambridge University Press
| isbn = 0521853028
| page = pp.27
}}</ref>
 
== In die Geskiedenis ==
Die [[Slag van die Koraalsee]] het tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] hier plaasgevind.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
* Community monitoring of reef sharks in the Coral Sea and Great Barrier Reef, Australia (2008) [http://web.archive.org/web/20080627115546/http://www.auf-spearfishing.com.au/Documentation/Coral%20Sea%20Shark%20Report%202008-7.pdf Australian Underwater Federation]