NG gemeente Premiermyn: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
== Stigting ==
Hierdie gemeente is in 1920 van die gemeente [[NG gemeente ErasmusBronkhorstspruit|Erasmus]] afgestig, maar die notule van die stigtingsvergadering het verlore geraak. Die hoeksteenlegging van die kerkgebou is in Oktober 1910 deur sir. T.M. Cullinan waargeneem, na wie die dorpie genoem is.
 
Op 'n kerkraadsvergadering gehou op [[10 April]] [[1920]] is ds. D.A. Malan beroep as die eerste leraar van die gemeente. Vir 'n tydperk van ses jaar arbei hy hier met groot ywer. Die gemeente bly daarna vakant en op [[19 Februarie]] [[1927]] word ds. R.D. Rens hier bevestig, en hy arbei in die gemeente tot [[29 Februarie]] [[1932]].
86 071

wysigings