Verskil tussen weergawes van "Eerste Konsilie van Nicea"

geen wysigingsopsomming nie
k (Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|en}} using AWB (10861))
No edit summary
{{Inligtingskas konsilies}}
{{Inligtingskas_konsilies}}
[[Lêer:Soumela nicaea - from Livius.org.JPG|links|thumbduimnael|240px|Die Konsilie van Nicea. Fresko uit die Sümela-klooster in Turkye. (Bron: www.Livius.org)]]
 
Die '''Eerste Konsilie van Nicea''' was ’n vergadering van die Christelike kerk in die [[Romeinse Ryk]] wat in [[325]] n.C. gehou is in [[Nicea]] in [[Bitinië]] (nou [[İznik]] in [[Turkye]]). Dit is byeengeroep deur die Romeinse keiser [[Konstantyn die Grote|Konstantyn I]]. Die '''eerste ekumeniese konsilie''' was ’n poging om konsensus in die kerk te bereik deur middel van ’n vergadering wat die hele [[Christendom]] verteenwoordig.
 
Die grootste prestasie van die konsilie was ’n besluit oor die [[Christologie|Christologiese]]se kwessie rakende die natuur van [[Jesus|die Seun]] en sy verhouding met [[God|die Vader]], die opstelling van die eerste deel van die Geloofsbelydenis van Nicea, die datumberekening van die [[Paasfees]] en die afkondiging van die vroeë [[Kanon (godsdiens)|kanonieke reg]].
 
== Verwysings ==
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://nl.wikipedia.org/wiki/Eerste_Concilie_van_Nicea:Eerste Concilie van Nicea|Nederlandse Wikipedia]</small>]
 
{{DEFAULTSORT:Konsilie van Nicea}}