Verskil tussen weergawes van "A.P. Smit"

83 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
==Vroeë bediening==
[[Beeld:Ds AP Smit en gesin.jpg|duimnael|links|280px|Ds. Smit en sy gesin, 1959.]]
In Desember 1934 word Smit predikant. Dit was die ekonomies moeilike tye van die [[Groot Depressie]]. As hulpleraar, met bykans net lewensonderhoud, moes ds. Smit in gemeente na gemeente diens doen: [[NG gemeente Grahamstad|Grahamstad]], [[NG gemeente Parow|Parow]], [[NG gemeente Kaapstad|Kaapstad]]. Op [[8 Februarie]] [[1936]] is hy met handoplegging as leraar van Philadelphia bevestig. In daardie tyd is hy getroud met Magrieta Wilhelmina du Toit, 'n onderwyseres. In hierdie gemeente is hulle eerste seun gebore. Later sou hulle 'n tweede seuntjie kry. Hy het net ses maande gelewe.
 
85 157

wysigings