Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Roodepoort"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds MC Hattingh.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. Marthinus Cornelis Hattingh, medeleraar van 1946 tot 1949.]]
[[Beeld:Ds JP Theron en gesin.jpg|duimnael|regs|250px|Ds. J.P. Theron en gesin. Hulle het die pastorie bewoon van 1951 tot 1953.]]
[[Beeld:Gedenkboek NG gemeente Roodepoort.jpg|duimnael|regs|220px|In 1955 het die gemeente 'n gedenkboek uitgebring ter viering van sy 50-jarige bestaan. Die kerkgebou op die voorblad is op [[5 Februarie]] [[1927]] gelê. Die gebou was reeds in 1938 te klein vir die groeiende gemeente, maar die middele was nie daar om te vergroot nie. Dis in die laat sewentigerjare gesloop. Al stippel die bronne dit nie uit nie, kan 'n mens aanneem dis ontwerp deur [[Gerard Moerdyk]] omdat die voorkoms ooreenstem met byvoorbeeld dié van die [[NG gemeente Turffontein|Turffontein]].]]
 
Die '''NG gemeente Roodepoort''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in die Sinode van Wes-Transvaal.
 
In 1951 was die ledetal van die gemeente ongeveer 1 750. In 1952 berig ''[[Ons gemeentelike feesalbum]]'': "As onthou word dat die gemeente in 1905 met 400 lidmate gestig is en dat die ledetal saam met dié van die dogtergemeentes vandag ongeveer 3 200 tel, dan kan die indruk gevorm word van die geweldige uitbreiding wat ons Kerk in hierdie omgewing in die afgelope halfeeu belewe het."
 
== Kerkbou ==
Die vorige kerkgebou is op [[5 Februarie]] [[1927]] ingewy nadat die boukommissie al in 1911 aangestel is, maar weens die gemeente se geldelike probleme het die saak baie stadig gevorder en moes die pogings kort-kort tydelik onderbreek word. Die gebou was reeds in 1938 te klein vir die groeiende gemeente, maar die middele was nie daar om te vergroot nie. Dis in die laat sewentigerjare gesloop omdat die stadsraad van [[Roodepoort]] die pad wou verbreed. Al stippel die bronne dit nie uit nie, kan 'n mens aanneem dis ontwerp deur [[Gerard Moerdyk]] omdat die voorkoms ooreenstem met byvoorbeeld dié van die [[NG gemeente Turffontein|Turffontein]
 
== Enkele leraars ==
85 159

wysigings