Verskil tussen weergawes van "Annapurna"

384 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
+ Liggingkaart
k (+ Liggingkaart)
| Taal =
| Uitspraak =
| duimdrukkerkaart = Nepal
| duimdrukkeretiketposisie = regs
| diumdrukkerkaartgrootte = 290
| duimdrukkerkaartbyskrif =
| breedtegraad = 28
| breedtegraad_m = 35
| breedtegraad_s = 46
| breedtegraad_NS = N
| lengtegraad = 83
| lengtegraad_m = 49
| lengtegraad_s = 13
| lengtegraad_OW = O
}}
 
[[Lêer:Annapurna I ABC Morning.jpg|duimnael|links|Annapurna teen sonsopgang]]
'''Annapurna''' ([[Sanskrit]], [[Nepali]], [[Newari]]: अन्नपूर्णा, letterlik "die godin, wat kos gee" of "die godin van rykdom"<ref>{{de}} Klaus Mylius, ''Wörterbuch Sanskrit–Deutsch/Deutsch–Sanskrit,'' Wiesbaden 2005, ISBN 3-447-05143-4</ref>) is 'n [[berg]] in die [[Himalaja]] wat net suid van die grens tussen [[Nepal]] en [[Tibet]] ([[Volksrepubliek van Sjina]]) geleë is. Met 'n hoogte van 8&nbsp;091&nbsp;meter is dit die tiende hoogste berg van [[Asië]] en in die wêreld ná [[Berg Everest]], [[K2]], [[Kangchenjunga]], [[Lhotse]], [[Makalu]], [[Cho Oyu]], [[Dhaulagiri]], [[Manaslu]] en [[Nanga Parbat]].
 
Annapurna is die mins geklimde berg met 'n hoogte van meer as 8&nbsp;000&nbsp;m en een van dié gevaarlikste. Teen die einde van 2008 het net 154 bergklimmers die spits bereik. 60 bergklimmers is dood, twee derdes van hulle was slagoffers van sneeustortings.<ref>{{en}} Eberhard Jurgalski: [http://www.8000ers.com/cms/annapurna-i-general-info-186.html 8000ers.com: ''Statistiek vir Annapurna I'']. Besoek op 26 Mei 2015.</ref>
 
[[Lêer:Annapurna I ABC Morning.jpg|duimnael|links|Annapurna teen sonsopgang]]
 
== Verwysings ==