Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Unie-Volkspers Beperk Die Suiderstem.jpg|links|300px|duimnael|Die Unie-Volkspers Beperk se gebou in Buitengracht, tussen Langmark- en Kerkstraat, Kaapstad.]]
[[Lêer:Suiderstem 14 April 1949.jpg|thumb|340px|regs|Die boonste helfte van die voorblad van ''Die Suiderstem'' van 14 April 1949. Die foto is dié van [[Harm Oost]], wat die [[Afrikanerparty]] se standpunt oor die [[Kleurlingstemregvraagstuk]] gestel het nadat ''[[Die Burger]]'' verkeerdelik berig het die A.P. was ten gunste van die verwydering van Kleurlinge van die algemene kieserslys.]]
 
[[Beeld:Smuts en Hertzog.jpg|thumb|right|290px|Genls. [[J.B.M. Hertzog]] en [[Jan Smuts]] omstreeks 1939 buite die parlement in [[Kaapstad]]. Hulle samewerking vanaf 1934 het 'n Afrikaanse koerant in Kaapland wat die regering goed gesind was, noodsaaklik gemaak.]]
[[Lêer:Suiderstem 14 April 1949.jpg|thumbduimnael|340px|regs|Die boonste helfte van die voorblad van ''Die Suiderstem'' van 14 April 1949. Die foto is dié van [[Harm Oost]], wat die [[Afrikanerparty]] se standpunt oor die [[Kleurlingstemregvraagstuk]] gestel het nadat ''[[Die Burger]]'' verkeerdelik berig het die A.P. was ten gunste van die verwydering van Kleurlinge van die algemene kieserslys.]]
[[Lêer:HA Fagan.jpg|thumb|170px|left|[[Henry Fagan]] was in 1936 betrokke by die oprigting van ''Die Suiderstem''.]]
 
[[Beeld:Smuts en Hertzog.jpg|thumbduimnael|rightregs|290px|Genls. [[J.B.M. Hertzog]] en [[Jan Smuts]] omstreeks 1939 buite die parlement in [[Kaapstad]]. Hulle samewerking vanaf 1934 het 'n Afrikaanse koerant in Kaapland wat die regering goed gesind was, noodsaaklik gemaak.]]
 
[[Lêer:HA Fagan.jpg|thumbduimnael|170px|leftlinks|[[Henry Fagan]] was in 1936 betrokke by die oprigting van ''Die Suiderstem''.]]
 
'''''Die Suiderstem''''' was 'n [[Kaapstad]]se middagblad en lyfblad van die [[Verenigde Party]] van [[1936]] tot [[1949]].
Die verdwyning van ''Die Suiderstem'' het beteken dat sedert [[1950]], toe ''[[Die Volkstem]]'' in [[Johannesburg]] gesluit het, daar nêrens in [[Suid-Afrika]] twee Afrikaanse dagblaaie in dieselfde stad uitgegee is wat verskillende politieke partye ondersteun het nie. Trouens, van daardie datum af tot ongeveer [[1994]] het alle Afrikaanse dagblaaie die [[Nasionale Party]] ondersteun. Tans bestaan die situasie dat alle Afrikaanse dagblaaie in [[Suid-Afrika]] aan een mediagroep ([[Naspers]]) behoort. Die enigste Afrikaanse dagblad enige plek ter wêreld wat nie geheel en al aan [[Naspers]] behoort nie, is die [[Republikein]] in [[Windhoek]], waarin [[Naspers]] in September [[2007]] 'n 50%-aandeel gekoop het.
 
[[Lêer:Taalakker Die Suiderstem.jpg|thumb|360px320px|regs|'n Advertensie in die 1937-jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring vir "Op ons taalakker" in ''Die Suiderstem''.]]
 
==Sien ook==
84 256

wysigings