Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Belfast"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds JHM Stofberg 1916.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. J.H.B. Strofberg.]]
 
[[Beeld:Gedenksteen NG kerk Belfast 1961.jpg|duimnael|links|300px270px|Dié hoeksteen is op [[19 Augustus]] [[1961]] gelê nadat die kerkgebou opnuut vergroot en herbou is.]]
 
Die '''NG gemeente Belfast''' is ’n gemeente in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] se Oostelike Sinode. Buiten die hoofkerk op [[Belfast]] behoort die kerkgebou van die voormalige [[NG gemeente Dullstroom]] ook aan die gemeente nadat Dullstroom by Belfast [[Lys van ingelyfde NG gemeentes|ingelyf]] is.
84 886

wysigings