Verskil tussen weergawes van "Grootdraaidam"

geen wysigingsopsomming nie
| crosses = [[Vaalrivier]]
| reservoir = Grootdraaidam Reservoir
| country = [[Suid-Afrika]]
| locale = [[Standerton]]
| owner = Departement van Waterwese
| type = C
| purpose = IndustriëelIndustrieel
| length = 2180 m
| height = 42 m
| website =
}}
Die '''Grootdraaidam''' is geleë in die [[Vaalrivier]], 10&nbsp;km oos van [[Standerton]]. Die dam is in 1982 voltooi. Die wal is 2&nbsp;180&nbsp;m lank en 42&nbsp;m hoog. Die dam het 'n bakmaat van 364 miljoen&nbsp;m<sup>3</sup> en 'n [[oppervlakte]] van 5 500&nbsp;ha wanneer dit vol is. Die dam is hoofsaaklik gebou om water te verskaf vir [[Sasol]] 2 en 3.
 
Die '''Grootdraaidam''' is geleë in die [[Vaalrivier]], 10&nbsp;km oos van [[Standerton]]. Die dam is in 1982 voltooi. Die wal is 2&nbsp;180&nbsp;m lank en 42&nbsp;m hoog. Die dam het 'n bakmaat van 364 miljoen&nbsp;m<sup>3</sup> en 'n [[oppervlakte]] van 5 500&nbsp;ha wanneer dit vol is. Die dam is hoofsaaklik gebou om water te verskaf vir [[Sasol]] 2 en 3. te verskaf.
==Sien ook==
 
== Sien ook ==
* [[Lys van grootste damme in Suid-Afrika]]
 
== Bron ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. Bl 171. 1995. ISBN 1-86842-026-4