Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Beeld
[[Beeld:Palace of Justice - Pretoria .jpg|thumb|right|300px|Die Paleis van Justisie op Kerkplein in Pretoria]]
Die '''Paleis van Justisie''' vorm deel van die Noord-Fasade van [[Kerkplein, Pretoria| Kerkplein]] in [[Pretoria]]. Die gebou dateer uit die [[19de eeu]] en is deur die [[Nederland]]se argitek [[Sytze Wierda]] ontwerp. Dit is tans die hoofkantoor van die Gauteng Provinsiale Afdeling van die Suid-Afrikaanse Hooggeregshof.
 
Moontlik die bekendste politiese verhoor in Suid-Afrika se geskiedenis, die [[Rivoniaverhoor]], het hier plaasgevind het. Tydens die verhoor is [[Nelson Mandela]] en 'n aantal ander prominente vryheidstryd figure aangekla van hoogverraad en vervolgens in die tronk gesit.
21 705

wysigings