Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Belfast"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Gedenksteen NG kerk Belfast 1961.jpg|duimnael|links|270px|Dié hoeksteen is op [[19 Augustus]] [[1961]] gelê nadat die kerkgebou opnuut vergroot en herbou is.]]
 
[[Beeld:NH of G_Ring_van_Lydenburg_op_Carolina_1905.jpg|linksregs|400px|duimnael|Lede van die Ring van Lydenburg wat op [[17 Februarie]] [[1905]] op [[Carolina]] byeen was. Tweede van links sit ds. A.P. Burger van [[NG gemeente Middelburg, Mpumalanga|Middelburg]], en naas hom di. H.J. Neethling ([[NG gemeente Lydenburg|Lydenburg]], voorsitter), A.G. du Toit ([[NG gemeente Carolina|Carolina]], scriba), P.W. Ennis ([[NG gemeente Ermelo|Ermelo]]), en H.T. Gonin ('''Belfast'''). Afgevaardigde kerkraadslede was oudl. J.J. Schutte en diak. C.L.W. von Zwiel ([[NG gemeente Lydenburg|Lydenburg]]), oudl. J. de Clercq en diak. I.F. Haupt (Middelburg), oudle. L.D. Fourie en D. F. van Aardt ([[NG gemeente Ermelo|Ermelo]]), oudl. G.M. Britz en diak. J.C. Swanepoel ([[NG gemeente Roossenekal|Roossenekal]]), oudl. G.J. van Loggerenberg en diak. P.D. Grobler ([[NG gemeente Carolina|Carolina]]), en oudl. I.J. Breytenbach en diak. C.J. Maré ('''Belfast''').]]
 
Die '''NG gemeente Belfast''' is ’n gemeente in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] se Oostelike Sinode. Buiten die hoofkerk op [[Belfast]] behoort die kerkgebou van die voormalige [[NG gemeente Dullstroom]] ook aan die gemeente nadat Dullstroom by Belfast [[Lys van ingelyfde NG gemeentes|ingelyf]] is.
84 886

wysigings