Verskil tussen weergawes van "Wakkerstroom"

319 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| webwerf = http://www.wakkerstroom.info
}}
[[Lêer:NG kerk Wakkerstroom.jpg|thumb|links|230px|Die vorige NG kerkgebou op Wakkerstroom het reeds teen 1874 gestaan toe die eerste leraar, ds. D.P. Ackerman, hier bevestig is in die gemeente wat al in 1861 gestig is. Die ou gebou is in 1879 vergroot, maar tydens die [[Eerste Vryheidsoorlog]] het Engelse soldate die gebou as 'n fort ingerig. Die bevolking het ná die oorlog so gegroei dat die gemeente op 'n vergadering op [[4 Augustus]] [[1887]] besluit het om 'n nuwe kerkgebou op te rig, die gebou wat vandag nog dié doel dien.]]
 
'''Wakkerstroom''', is die tweede oudste dorp in [[Mpumalanga]] in [[Suid-Afrika]]. Dit is in [[1859]] gevestig en die dorp se naam is 'n [[Afrikaans]]e vertaling van die [[Zoeloe]]naam vir die rivier wat naby die dorp verby vloei, die uThaka, ''(Wakker)''.
84 930

wysigings