Verskil tussen weergawes van "Noordwes-Universiteit"

geen wysigingsopsomming nie
|doctoral =
|other =
|city = [[Potchefstroom]]</br />[[Mahikeng]]</br />[[Vereeniging]]
|state =
|province = [[Noordwes]]
|country = [[Suid-Afrika]]
|coor = {{coordKoördinate|33|37|11|S|23|4|17|E|aansig=inlyn,titel}}
|campus =
|former_names = Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys<br />Universiteit van Noordwes
In [[1877]] word ’n "Letterkundedepartement" gevestig, met een [[professor]], ds. [[Petrus Postma]], 'n seun van ds. [[Dirk Postma]], wat die spesifieke doel gehad het om studente op te lei vir ’n akademiese graad of as onderwysers.
 
In [[1905]] word die Teologiese Skool, tesame met die Letterkundedepartement, verskuif van Burgersdorp na Potchefstroom.
 
Ten einde te kwalifiseer vir regeringsubsidies, word die Letterkundedepartement in [[1919]] van die Teologiese Skool geskei en die ''Het Potchefstroom Universiteitskollege voor Christelike Hooger Onderwijs'' (afgekort tot PUK) ontstaan. Daar is besluit dat die PUK ’n hoër onderriginstituut, onafhanklik van die GKSA, sal wees, alhoewel die PUK sou voortgaan om predikante vir die GKSA op te lei.
In [[1966]] word die Vaaldriehoek-kampus gevestig in [[Vanderbijlpark]], ten einde tersiêre onderrig in hierdie omgewing te verskaf.
 
In [[2004]] smelt die Potchefstroomse Universiteit saam in die [[Noordwes-Universiteit]]. Die ander twee kampusse is in [[Mahikeng]] en in Vanderbijlpark.
 
== Fakulteite ==
== Studentegetalle en statistiek ==
In Augustus 2004 het die Potchefstroom kampus van die Noordwes-Universiteit 33&nbsp;713 studente gehad. Hiervan was 13&nbsp;021 manlik en 20&nbsp;692 vroulik. Daar was 31&nbsp;300 voorgraadse studente en 2&nbsp;413 nagraadse studente.
 
== Bekende oudstudente ==
=== [[Politiek]] ===
* [[F. W. de Klerk]], [[Staatspresident van Suid-Afrika]] ([[1989]]-[[1994]]1989–1994); Visepresident van Suid-Afrika tydens [[Nelson Mandela]] se [[President van Suid-Afrika|Presidentskap]] ([[1994]]-[[1996]]1994–1996).
* [[Pieter Mulder]], Adjunkminister van Bosbou, Landbou en Visserye ([[2009]]-huidig); Leier van die [[Vryheidsfront Plus]] ([[2001]]-huidig)
* [[Corné Mulder]], Lid van die Parlement vir die [[Vryheidsfront Plus]]
 
=== [[Uitvoerende Kunste]] ===
* [[Rina Hugo]], bekende sangeres het haar B.Mus.-graad hier verwerf in 1970. Sy was ook lid van die Alabama Studentegeselskap. Sy het uitgeblink in feitlik alle genres wat deur ’n solis beoefen kan word naamlik: [[Opera]], [[oratorium]], operette, musiekblyspele, die kunslied en ligte musiek.
* [[Christa Steyn]], 'n student gedurende 1976-781976–1978, oorlede op [[11 Junie]] [[2012]] in Pretoria, was ook lid van die Alabama Studentegeselskap; ’n komponis, pianis en Afrikaanse sangeres wat bekend was vir haar duette saam met Jannie du Toit.
* [[Kobie van Rensburg]] <ref>[http://www.kobievanrensburg.de/ www.kobievanrensburg.de]</ref> is ’n wêreldbekende [[opera]]sanger wat tans vanuit Duitsland werk. Hy was lid van die [[Potchefstroomse Universiteitskoor]] (1987-19941987–1994).
 
== Noemenswaardige personeel ==
* [[S.P.E. Boshoff]], akademikus en skrywer
* [[Wicus du Plessis]], regsgeleerde en ekonoom
* [[Jacobus du Plessis]], akademikus
 
== Kommersiële produkte en patente ==
=== CFAM - Sentrum vir Gevorderde Vervaardiging ===
Voorbeelde van tipiese projekte wat aangepak is:
 
* Herontwerp van komponente van veral dubbelskroef-ekstrueerders
 
=== CTexT - Sentrum vir Tekstegnologie ===
* Speltoetsers vir verskeie Suid-Afrikaanse tale insluitende [[Afrikaans]], [[Tswana]], [[Noord-Sotho]], [[Zoeloe]] en [[Xhosa]]
* Tsenang! is 'n multimediaprogram vir die aanleer van [[Tswana]]
* Student Lab Small Scale Chemistry laboratory
 
== Bekende aktiwiteite ==
=== Tarentaal ===
Die Republiek van Tarentaal is in 1972 gestig met [[John Vorster]] as die eerste president.<ref>{{cite web |first=Gouws |last=Lenie |url=http://www.nwu.ac.za/af/p-news/pm_1038_a.html |title=Die Republiek van Tarentaal kom van ver af |date=19 Mei 2011 |accessdate=17 Junie 2012 |publisher=NWU |format=html }}</ref> Hierdie fiktiewe "republiek" se kultuurerfenis en geskiedenis was gebruik as 'n voertuig om eerstejaarstudente tuis te maak op die kampus, asook in te lei in die sosiale studentelewe op die Puk. Republiek van Tarentaal was veral aktief op die kampus tydens die sg. "ontgroeningseremonies" ('n tipe inisiasie) van eerstejaars elke jaar in Januarie. Laasgenoemde was 'n stokou tradisie wat in die 1990's afgeskaf (eintlik verbied) is, a.g.v. berugte wanpraktyke van seniors teenoor nuwelinge (onder die dekmantel van ontgroening), wat die universiteit se beeld na buite geskaad het.
 
=== Jool ===
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.nwu.ac.za/ Noordwes-Universiteit se Webblad]
* [http://www.puk.ac.za/ Potchefstroom-kampus Webblad]
* [http://www.fnbsuperbowl.co.za/ Die FNB Super Bowl 2006 word aangebied deur die Pukke]
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse universiteite]]