Verskil tussen weergawes van "Nürburgring"

k
spelling
(+skakels)
k (spelling)
 
== Formule Een ==
In 1951 het die baan vir die eerste keer sy verskyning op die Formule Eenkalender gemaak maar het begin onveilig raak vir Formule Een in die laat 1960s1960's. Die ren is vir 1970 by Hockenheim gehou terwyl verbeterings gedoen is aan die Nürburgring en het tot 1976 op die kalender gebly toe [[Niki Lauda]] 'n baie ernstige ongeluk gehad het wat die Nürburgring te gevaarlik beskou het vir Formule 1. In 1984 het die nuwe moderne baan die [[Europese Grand Prix]] aangebied en het die volgende jaar [[Hockenheimring|Hockenheim]] vervang as die gasheer van die Duitse grand Prix.
 
Die baan het egter daarna eers weer in 1995 'n ren aangebied, naamlik die Europese Grand Prix en in 1997 en 1998 die Luxembourg Grand Prix. Sedert 1999 is die Europese Grand Prix eksklusief by die Nürburgring gehou tot 2007. Vanaf 2007 het die Nürburgring en Hockenheim beurte gemaak om slegs een Duitse wedren per jaar aan te bied. Die Nürburgring sou dus elke tweede jaar die Duitse Grand Prix aanbied omdat die Europese Grand Prix vanaf 2008 na Valencia verskuif is.
12 721

wysigings