Trevor Nyakane: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
| sterfteplek =
| lengte = 1,78 m
| gewig = 110120 kg
| ru_posisies = [[Stut]]
| ru_amateurjare = 2011-2012
| ru_nasionalespan = {{RSAru}}
| ru_nasionalejare = 2013-
| ru_nasionalewedstryde = 1518
| ru_nasionalepunte = (5)
| ru_nsopdatering = 81 AugustusOktober 2015
| ru_afrigtingklubs =
| ru_afrigtingjare =
'''Trevor Nyakane''' (*[[4 Mei]] [[1989]], [[Bosbokrand]]) is ’n [[rugbyspeler]] wat as [[stut]] vir die [[Bulls (Superrugbyspan)|Bulls]] in die [[Superrugby]]kompetisie speel.
 
Nyakane het in 2006 en 2007 vir [[Limpopo]] se [[Cravenweek]]span gespeel en is in 2007 gekies vir die SA Skole Akademiespan. Hy het die [[Vrystaat Cheetahs]] in 2008 (o/19) en 2009-2010 (o/21) op jeugvlak verteenwoordig en van 2010 tot 2014 in die [[Vodacombeker]]reeks. Hy het in 2011 as leenspeler vir die [[Griffons]] in die Curriebeker se Eerste Afdeling gespeel en het sy buiging in 2012 in die [[Superrugby]]kompetisie vir die [[Cheetahs (Superrugbyspan)|Cheetahs]] gemaak.
 
Nyakane het op 8 Junie 2013 in Durban sy debuut vir die [[Springbokke]] gemaak in 'n toets teen [[Italiaanse nasionale rugbyspan|Italië]].
*{{Springbokke|id=37301|name=Trevor Nyakane}}
 
{{Navbox
|name = Trevor Nyakane
|state = collapsed
|title = Springbokspanne gehaal
|list1 =
{{Springbokke (2013)}}
{{Springbokke (2014)}}
{{Springbokke (2015)}}
}}
 
{{DEFAULTSORT:Nyakane, Trevor}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers]]
[[Kategorie:Cheetahs rugbyspelers]]
109 139

wysigings