Verskil tussen weergawes van "Stronsium"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
Opruim
k (deelteken)
(Opruim)
{{Elementboks_opskrifElementboks opskrif | getal=38 | simbool=Sr | naam=stronsium | links=[[rubidium]] | regs=[[yttrium]] | bo=[[kalsium|Ca]] | onder=[[barium|Ba]] | kleur1=#ffdead | kleur2=black }}
{{Elementboks_reeksElementboks reeks | [[alkalie-aard metale]] }}
{{Elementboks_groepperiodeblokElementboks groepperiodeblok | groep=2 | periode=5 | blok=s }}
{{Elementboks_voorkoms_beeldElementboks voorkoms beeld | Sr,38| silwerige wit metaal }}
{{Elementboks_atoommassa_gpmElementboks atoommassa gpm | 87.62 [[Lys van elemente volgens atoommassa|(1)]] }}
{{Elementboks_ekonfigElementboks ekonfig | &#91;[[kripton|Kr]]&#93; 5s<sup>2</sup> }}
{{Elementboks_eperskilElementboks eperskil | 2, 8, 18, 8, 2 }}
{{Elementboks_afdeling_fisieseienskElementboks afdeling fisieseiensk | kleur1=#ffdead | kleur2=black }}
{{Elementboks_faseElementboks fase | [[vastestof]] }}
{{Elementboks_digtheid_gpcm3nktElementboks digtheid gpcm3nkt | 2.64 }}
{{Elementboks_digtheidvl_gpcm3spElementboks digtheidvl gpcm3sp | 6.980 }}
{{Elementboks_smeltpuntElementboks smeltpunt | k=1050 | c=777 | f=1431 }}
{{Elementboks_kookpuntElementboks kookpunt | k=1655 | c=1382 | f=2520 }}
{{Elementboks_smeltwarm_kjpmolElementboks smeltwarm kjpmol | 7.43 }}
{{Elementboks_verdampwarm_kjpmolElementboks verdampwarm kjpmol | 136.9 }}
{{Elementboks_warmtekap_jpmolkat25Elementboks warmtekap jpmolkat25 | 26.4 }}
{{Elementboks_dampdruk_katpaElementboks dampdruk katpa | 796 | 882 | 990 | 1139 | 1345 | 1646 | kommentaar= }}
{{Elementboks_afdeling_atoomeienskElementboks afdeling atoomeiensk | kleur1=#ffdead | kleur2=black }}
{{Elementboks_kristalstruktuurElementboks kristalstruktuur | kubies vlak gesentreerd }}
{{Elementboks_oksiedtoestElementboks oksiedtoest | 2<br />(sterk [[basis (chemie)|basiese]] oksied) }}
{{Elementboks_elektroneg_paulingElementboks elektroneg pauling | 0.95 }}
{{Elementboks_ioonenergie4Elementboks ioonenergie4 | 549.5 | 1064.2 | 4138 }}
{{Elementboks_atoomradius_pmElementboks atoomradius pm | 200 }}
{{Elementboks_atoomradiusber_pmElementboks atoomradiusber pm | 219 }}
{{Elementboks_kovalenteradius_pmElementboks kovalenteradius pm | 192 }}
{{Elementboks_afdeling_diverseElementboks afdeling diverse | kleur1=#ffdead | kleur2=black }}
{{Elementboks_magnetiesElementboks magneties | [[magnetisme|paramagneties]] }}
{{Elementboks_eweerstand_ohmmteen20Elementboks eweerstand ohmmteen20 | 132 n}}
{{Elementboks_termiesegeleiding_wpmkteen300kElementboks termiesegeleiding wpmkteen300k | 35.4 }}
{{Elementboks_termieseuitsetting_umpmkteen25Elementboks termieseuitsetting umpmkteen25 | 22.5 }}
{{Elementboks_skuifmodulus_gpaElementboks skuifmodulus gpa | 6.1 }}
{{Elementboks_poissonverhoudingElementboks poissonverhouding | 0.28 }}
{{Elementboks_mohsehardheidElementboks mohsehardheid | 1.5 }}
{{Elementboks_cas_nommerElementboks cas nommer | 7440-24-6 }}
{{Elementboks_isotope_beginElementboks isotope begin | kleur1=#ffdead | kleur2=black |isotopevan=Stronsium}}
{{Elementboks_isotope_vervalElementboks isotope verval | mg=82 | sim=Sr
| nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=25.36 [[dag|d]]
| vm=[[elektronvangs|ε]] | ve=- | pg=82 | ps= [[rubidium|Rb]] }}
{{Elementboks_isotope_verval3Elementboks isotope verval3 | mg=83 | sim=Sr
| nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=1.35 d
| vm1=ε | ve1=- | pg1=83 | ps1=[[rubidium|Rb]]
| vm2=[[positron-emissie|β<sup>+</sup>]] | ve2=1.23 | pg2=83 | ps2=[[rubidium|Rb]]
| vm3=[[gammastraling|γ]] | ve3=0.76, 0.36 | pg3= | ps3=- }}
{{Elementboks_isotope_stabielElementboks isotope stabiel | mg=84 | sim=Sr | nv=0.56% | n=46 }}
{{Elementboks_isotope_verval2Elementboks isotope verval2 | mg=85 | sim=Sr
| nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=64.84 d
| vm1=ε | ve1=- | pg1=85 | ps1=[[rubidium|Rb]]
| vm2=γ | ve2=0.514[[vertraagde kernstraling|D]] | pg2= | ps2=- }}
{{Elementboks_isotope_stabielElementboks isotope stabiel | mg=86 | sim=Sr | nv=9.86% | n=48 }}
{{Elementboks_isotope_stabielElementboks isotope stabiel | mg=87 | sim=Sr | nv=7.0% | n=49 }}
{{Elementboks_isotope_stabielElementboks isotope stabiel | mg=88 | sim=Sr | nv=82.58% | n=50 }}
{{Elementboks_isotope_verval2Elementboks isotope verval2 | mg=89 | sim=Sr
| nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=50.52 d
| vm1=ε | ve1=1.49 | pg1=89 | ps1=[[yttrium|Y]]
| vm2=[[beta-verval|β<sup>-</sup>]] | ve2=0.909D | pg2= | ps2=- }}
{{Elementboks_isotope_vervalElementboks isotope verval | mg=90 | sim=Sr
| nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=28.90 [[jaar|j]]
| vm=β<sup>-</sup> | ve=0.546 | pg=90 | ps=[[yttrium|Y]] }}
{{Elementboks isotope eindig}}
{{Elementboks_isotope_eindig}}
{{Elementboks_voetskrifElementboks voetskrif | kleur1=#ffdead | kleur2=black }}
 
'''Stronsium''' is 'n [[chemiese element]] in die [[periodieke tabel]] met die simbool '''Sr''' en 'n atoomgetal van 38. Stronsium is 'n [[alkalie-aard metaal]] met 'n silwerwit of gelerige kleur wat chemies hoogs reaktief is. Die metaal vergeel wanneer dit aan lug blootgestel word. Dit kom natuurlik voor in die minerale [[selestiet]] en [[stronsianiet]]. Die <sup>90</sup>Sr [[isotoop]] is teenwoordig in [[radio-aktiwiteit|radio-aktiewe]] [[kern-uitval]] en het 'n [[halfleeftyd]] van 28.90 jaar.
 
== Kenmerkende eienskappe ==
 
Vanweë sy uiters hoë reaktiwiteit in lug kom hierdie element slegs in verbinding met ander elemente in die natuur voor, soos in die geval van die minerale [[stronsianiet]] en [[selestiet]].
 
* [[Stronsiumchloried]] word soms in [[tandepasta]] gebruik vir mense met sensitiewe tande. 'n Gewilde handelsmerk sluit soveel as 10% stronsiumchloried-heksahidraat op 'n gewigsbasis in die samestelling daarvan in.
* [[Stronsiumoksied]] word soms gebruik om die [[keramiek glasuursel]] van sekere [[erdeware]] se kwaliteit te verbeter.
* <sup>89</sup>Sr is die aktiewe bestandeelbestanddeel in Metastron, 'n [[radiofarmaseutiese middel]] wat gebruik word teen beenpyn wat die sekondêre gevolge is van [[metastaties]]e [[prostaatkanker]]. Die stronsium tree soos [[kalsium]] op en word by voorkeur ingesluit by dele in die been met verhoogde [[osteogenese]]. Hierdie lokalisering fokus die blootstelling tot straling op die kankeragtige letsels.
* <sup>90</sup>Sr is al gebruik as kragbron vir [[Radio-isotoop termo-elektriese opwekker]]s (RTO). <sup>90</sup>Sr vervaardig sowat 0.93 watt se warmte per gram (dit is ietwat laer in die graad wat gebruik word vir RTO's, d.w.s. [[stronsiumfluoried]]) [http://www.qrg.northwestern.edu/projects/vss/docs/Power/3-what-are-the-fuels-for-rtgs.html]. <sup>90</sup>Sr het egter 'n leeftyd wat ongeveer 3 maal korter as [[plutonium|<sup>238</sup>Pu]] (ook 'n RTO-brandstof) is en het ook 'n laer digtheid. Die hoof voordeel van <sup>90</sup>Sr is dat dit goedkoper is as <sup>238</sup>Pu en word in [[kernafval]] aangetref.
* <sup>90</sup>Sr word ook gebruik in [[kanker]]terapie. Die beta-emissie en lang halfleeftyd daarvan is ideaal vir oppervlakkige [[radioterapie]].
 
== Isotope ==
Stronsium het vier stabiele [[isotoop|isotope]] wat natuurlik voorkom: <sup>84</sup>Sr (0.56%), <sup>86</sup>Sr (9.86%), <sup>87</sup>Sr (7.0%) en <sup>88</sup>Sr (82.55%). Slegs <sup>87</sup>Sr is 'n produk van radio-aktiewe verval; dit ontstaan uit die verval van die [[radio-aktiewe]] alkalie-metaal <sup>87</sup>[[rubidium|Rb]], wat 'n [[halfleeftyd]] van 4.88 x 10<sup>10</sup> jaar het. Daar is dus twee bronne van <sup>87</sup>Sr in enige materiaal: dié wat gevorm is deur die oeroue nukleo-sintese saam met <sup>84</sup>Sr, <sup>86</sup>Sr en <sup>88</sup>Sr asook dit wat gevorm word deur die radio-aktiewe verval van <sup>87</sup>Rb. Die verhouding <sup>87</sup>Sr/<susup>86</sup>Sr is die parameter wat tipies in [[geologie]]se verslae gemeld word; die verhoudings in minerale en [[rots (geologie)|rotse]] het waardes wat wissel van ongeveer 0.7 tot groter as 4.0. Omdat stronsium 'n [[atoomradius]] soortgelyk aan [[kalsium]] het, vervang dit maklik vir kalsium in [[mineraal|minerale]].
 
Sestien onstabiele isotope is bekend. Van die grootste belang is <sup>90</sup>Sr met 'n [[halfleeftyd]] van 28.78 jaar. Dit is 'n byproduk van [[kernsplitsing]] wat voorkom in [[kernuitval]] en verteenwoordig 'n gesondheidsprobleem aangesien dit die kalsium in die [[been]] vervang en dus sodoende die uitwerping daarvan uit die liggaam uit, verhoed. Die isotoop is een van die langslewendste hoë-energie [[betastraal|betastralers]] bekend en word gebruik in vir aanvullende kerngedrewe kragbronne. Hierdie toestelle kan gebruik wor in [[ruimtetuig|ruimtetuie]], afgeleë weerstasies, navigasieboeie ensovoorts waar 'n liggewig, langlewende kern-elektriese kragbron vereis word.
Strontium ranelate -- a novel therapy for osteoporosis or a permutation of the same?, El-Hajj Fuleihan G., New England Journal of Medicine, volume 350, 29 Jan 2004 bladsye 504-506
* The effects of strontium ranelate on the risk of vertebral fracture in women with postmenopausal osteoporosis,Meunier PJ, Roux C, Seeman E, Ortolani S, Badurski JE, Spector TD, Cannata J, Balogh A, Lemmel EM, Pors-Nielsen S, Rizzoli R, Genant HK, Reginster JY, New England Journal of Medicine, volume 350, 29 Jan 2004, bladsye 459-468
* Murray, W.H. (1977) The Companion Guide to the West Highlands of Scotland. London. Collins
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons|Strontium|Stronsium}}
 
* [http://www.webelements.com/webelements/elements/text/Sr/index.html WebElements.com – Stronsium]
* [http://www.worldhealth.net/p/273,5736.html Stronsiumbehandeling vir osteoporose]