Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
→‎Geskiedenis: Beeldbeskrywing aan veranderde beeld aangepas
[[Lêer:IndoEuropeanTree.svg|duimnael|links|Indo-Europese tale]]
[[Lêer:IE5500BP.png|duimnael|Laat [[Proto-Indo-Europese taal]] in die [[Kurgan]] raamwerk]]
[[Lêer:IE4500BP.png|duimnael|Middel-[[3de millennium v.C.]] verspreiding]]
[[Lêer:Indo-European branches map.png|duimnael|links|Huidige verspreiding van die Indo-Europese taalfamilie in Eurasië
{{columns
|col1 =
{{Legend|#FFD800|[[Grieks]]}}
{{Legend|#7F6A00|[[Indo-IraanseRomaanse tale|Indo-IraansRomaans]]}}
{{Legend|#00269F|[[RomaanseIndo-Iraanse tale|RomaansIndo-Iraans]]}}
{{Legend|#FFAA00|[[Kelties]]}}
|col2 =
{{Legend|#57007F|[[Armeens]]}}
{{Legend|#4CC200|[[Baltiese tale|Balties]]}}
{{Legend|#007F0E|[[Slawiese tale|SlawiesSerwies]]}}
|col3 =
{{Legend|#00D4FF|[[Albanees]]}}
{{Legend|#A3A3A3|Nie-Indo-EuropeesEuropese tale}}}}]]
}}]]
[[Lêer:IE4500BP.png|duimnael|Middel-[[3de millennium v.C.]] verspreiding]]
[[Lêer:IE3500BP.png|duimnael|Middel-[[2de millennium v.C.]] verspreiding]]
[[Lêer:IE2500BP.png|duimnael|Verspreiding in ongeveer [[500 v.C.]]]]
[[Lêer:IE1500BP.png|duimnael|Na-[[Romeinse Ryk]] en [[Trek tydperk]] verspreiding]]
Die moontlikheid van 'n [[Proto-Indo-Europees|gemene oorsprong]] vir die uiteenlopende tale is vir die eerste keer voorgestel deur die Nederlander [[Marcus Zuerius van Boxhorn]]. Hy was 'n 17de-eeuse taalkundige met 'n groot kennis van [[Latyn]]. Hy het tewens [[Russies]], [[Persies]] en [[Turks]] bestudeer. Hy het geweet van Xenofon se reise na [[Indië]], waardeur hy ooreenkomste met [[Sanskrit]] kom opmerk het. Dit het daartoe gelei dat hy gelykenisse tussen verskillende Indo-Europese tale ontdek het, waarby hy die bestaan van 'n primitiewe gemeenskaplike taal - wat hy toe 'Skities' noem - veronderstel het. Hy het by hierdie hipotese [[Nederlands]], [[Grieks]], [[Latyn]], [[Persies]] en [[Duits]] ingesluit, waarna hy later ook die [[Slawiese tale|Slawiese]], [[Kelties]]e en die [[Baltiese tale|Baltiese tale]] tale ingesluit het. 'n [[Semitiese Taletaalfamilie|SemietieseSemitiese taal]] soos [[Hebreeus]] het hy daarvan uitgesluit.
 
Die bekendste en later ontdekker is egter die agttiende-eeuse Engelsman [[William Jones (filoloog)|Sir William Jones]] wat ooreenkomste in van die vier oudste tale wat toe bekend was opgemerk het naamlik, [[Latyn]], [[Grieks]], [[Sanskrit]], en [[Persies]]. Stelselmatige vergelyking van dié en ouer tale onderneem deur [[Franz Bopp]], het die teorie ondersteun. In die [[19de eeu]] het vakkundiges die groep "Indo-Germaans" of soms "[[Aries]]" genoem. Toe dit egter later duidelik word dat daar 'n verband is tussen meeste van Europa se tale, is die naam uitgebrei na Indo-Europees. 'n Voorbeeld hiervan is die sterk ooreenkomste wat ontdek is tussen [[Sanskrit]] en ouer gesproke [[dialek]]te van [[Litaus]] en [[Lets]].
 
Die gemeenskaplike voorouerlike (heropgeboude) taal word [[Proto-Indo-Europees]] (PIE) genoem. Daar is 'n meningsverskil wat betref die oorspronklike [[aardrykskunde|geografiese]] ligging (die sogenaamde ''[[Urheimat]]'' of ''oorspronklike tuisland''), waar die taal sy oorsprong vind. Daar is vandag twee hoofkandidate: 1. die steppe noordelik van die [[Swart SeeSwartsee]] en die [[Kaspiese Gebied]] (sien [[Kurgan]] en 2. [[Anatolië]] (sien [[Colin Renfrew]]). Voorstanders van die Kurgan-hipotese neig om die datum vir die proto-taal op [c.] [[4000 v.C.]] te skat, terwyl die voorstaaders van die Anatoliese oorsprong gewoonlik 'n datum van enkele millennia vroeër voorstel. (sien [[Indo-Hittiet]]).
 
== Subgroepe ==