Verskil tussen weergawes van "Net (sterrebeeld)"

k
Opruim
k
k (Opruim)
{{Inligtingskas sterrebeeld
| naam= Net
| beeld= Reticulum_constellation_mapReticulum constellation map.png
| onderskrif=
| latyn= Reticulum
| aangrensend= [[Horlosie (sterrebeeld)|Horlosie]] , [[Swaardvis (sterrebeeld)|Swaardvis]] , [[Suidelike Waterslang]]
}}
 
Die '''Net''' ot '''Netjie''' ([[Latyn]]: ''Reticulum'') is ’n klein, dowwe [[sterrebeeld]] in die suidelike hemelruim. Die Latynse naam verwys na die kruisdraad voor die oogstuk van ’n [[teleskoop]] wat gebruik word om sterposisies te meet.<ref name="star_tales">{{cite book
| first=Ian | last=Ridpath | year=1989 | pages=10–11
| title=Star Tales | publisher=James Clarke & Co
| isbn=0-7188-2695-7 }}</ref> Die sterrebeeld bevat geen helder sterre nie. Net twee sterre is helderder as 5 [[Magnitude|mag]]: Alpha en Beta Reticuli.
 
Die sterrebeeld is in 1621 geskep deur [[Isaac Habrecht II]], wat dit "Rhombus" genoem het.<ref>[http://www.atlascoelestis.com/Bartsch.htm AtlasCoelestis.com: "Jacob Bartsch ― Usus Astronomicus Planisphaerii Stellati Argentoratum (Strasburgo) 1624"]</ref> Die Franse sterrekundige [[Nicolas Louis de Lacaille]] het dit in die 18de eeu tydens ’n besoek aan [[Kaapstad]] hernoem na "Réticule Rhomboide" om die kruisdraad van sy teleskoop te gedenk.<ref name="star_tales" /> Dit is later na die Latynse "Reticulum" verander in sy sterkatalogus ''Coelum Australe Stelliferum''. Die sterrebeeld is in 1922 vir die eerste keer erken.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.allthesky.com/constellations/reticulum/constell.html The Deep Photographic Guide to the Constellations: Reticulum]
* [http://www.ianridpath.com/startales/reticulum.htm Star Tales – Reticulum]
{{CommonsKategorie-inlyn|Reticulum}}
 
* [[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/:Reticulum |Engelse Wikipedia]</small>]
 
{{Sterrebeelde}}