Verskil tussen weergawes van "Henri Gonin"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|190px|Ds. Henri Gonin, 1916. Ds. '''Henri Theodore Gonin''' (Saulspoort, distrik Rustenburg, 15 Februarie 1872 –...')
 
Gonin was 'n seun van ds. H.L. Gonin, die baanbrekersendeling van Saulspoort, en sy vrou, Jenny de Watteville. Gonin ontvang sy eerste onderrig in sendingskole en op Wellington. Ná voltooiing van sy skoolloopbaan bring hy 'n jaar in [[Europa]] deur. Hy verwerf die B.A.-graad op Wellington en word toe aan die [[Kweekskool]] op [[Stellenbosch]] as predikant van die NG Kerk opgelei. Ná sy legitimasie in 1898 sit hy sy studie in [[Halle]], [[Duitsland]], voort.
 
Hy begin sy ampswerk as hulpprediker op [[NG gemeente Beaufort-Wes|Beaufort-Wes]] (1900). Gedurende 1901 en 1902 bedien hy 15 maande lank die inwoners van die konsentrasiekamp by [[Bethulie]]. In Februarie 1903 neem hy waar as leraar op [[NG gemeente Carnarvon|Carnarvon]] en in 1905 aanvaar hy 'n beroep na [[NG gemeente Belfast|Belfast]].
 
== Dosent ==
84 930

wysigings