Verskil tussen weergawes van "Hendrik Verwoerd"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
k
spelling
k (ortografie: 'n)
k (spelling)
Dr. H.F. Verwoerd is tot professor bevorder in die Departement van Toegepaste [[Sielkunde]] en [[Psigotegniek]]. Dr. Verwoerd veroorsaak 'n opskudding as spreker in [[1929]], toe hy genooi word om die Universiteit Stellenbosch se akademiese jaar te open. Hy gebruik geen notas in sy toespraak nie en roep die Universiteit tot 'n nuwe toekomsvisie, wat studente voorberei om 'n werklike bydrae te maak tot die alledaagse lewe, eerder as om slegs 'n akademiese kwalifikasie te bekom.
 
In [[1937]] gee Verwoerd sy professoraat op en word redakteur van 'n nuwe [[Nasionale Party|NP]]-koerant, [[Die Transvaler]]. Die NP was in 1937 die amptelike opposisie in Suid-Afrika, maar het net een parlementsetel in die noordelike provinsie gehou. Die regerende [[Verenigde Party]] (VP)-pers verguis Verwoerd, en hy en sy gesin kry finansieel swaar. Verwoerd en die Transvaalse NP-leier, adv. [[J.G. Strijdom]], is egter geesgenote. Saam bou hulle 'n strydbare organisasie en koerant op. Beide verkondig die boodskap van 'n Afrikaner-republiek vry van oorheersing deur Brittanje, engelssprekendesEngelssprekendes of groot kapitaliste.
 
== Politieke loopbaan ==
12 721

wysigings