Verskil tussen weergawes van "Vigs"

4 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
ortografie: 'n
k (→‎Invloed op die ekonomie: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|dv}} (10) using AWB (10861))
k (ortografie: 'n)
Sommige ondernemings word meer ernstig deur die epidemie geraak. Byvoorbeeld, sekere werkers soos trekarbeiders in die landboubedryf kan maklik vervang word indien hulle sou sterf. Indien hierdie werkers nie baie belangrik vir die onderneming is nie, sal die betrokke sektor nie baie skade lei nie.
 
In ander sektore kan die situasie heelwat anders daar uitsien. Ondernemings in ander sektore kan baie ernstig geraak word, self al is daar ‘n'n lae voorkoms van vigs. Indien die werkers by afsterwe moelik is om te vervang, kan dit ernstige gevolge vir die onderneming inhou. Die finansiële sektor is ‘n'n voorbeeld hiervan, omdat dit spesialisvaardighede van werknemers verg. Hierdie sektor het baie hoogsopgevoede en ervare werknemers in belangrike posisies.
 
[[Kategorie:Vigs| ]]
12 721

wysigings