Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

19 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
* [[30 Mei]] – Die [[IUPAC|International Union of Pure and Applied Chemistry]] verander die name van die [[Chemiese element]]e 114 Ununquadium (Uuq) tot [[Flerovium]] (Fl) en 116 Ununhexium (Uuh) tot [[Livermorium]] (Lv).
* [[6 Junie]] – Tweede en laaste oorgang van [[Venus]] in die 21ste eeu. Die vorige was in [[2004]] en die volgende oorgang word in [[2117]] en [[2125]] verwag.
* [[7 Junie]] – Die finale fase van die [[Gautrein]] tussen [[Rosebank, Gauteng|Rosebank]] en [[Johannesburg]] (Parkstasie) word in diens gestel.
* [[9 Junie]] – [[1 Julie]] – Die [[Europese Sokkerkampioenskap 2012]] vind in [[Pole]] en [[Oekraïne]] plaas.
* [[12 Junie]] – [[Riah Phiyega]] word aangestel as [[Suid-Afrika]] se eerste vroulike polisiekommissaris.
70 854

wysigings