Verskil tussen weergawes van "Liesbeek"

18 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
DAB Rosebank→Rosebank, Kaapstad
(+ Inligtingskas)
(DAB Rosebank→Rosebank, Kaapstad)
[[Lêer:Pelecanus onocrotalus Great White Pelecan2 Liesbeek.JPG|thumb|links|[[Witpelikaan]]e op die Liesbeek]]
 
Die '''Liesbeek''' is 'n riviertjie in die [[Kaapse Skiereiland]] wat aan die oostelike helling van [[Tafelberg]] in Skeleton GorgeSkeletonkloof en Vaalkatkloof ontspring. Via [[Kirstenbosch]], [[Bishopscourt]], [[Wynberg]], [[Nuweland]], [[Rondebosch]], [[Rosebank, Kaapstad|Rosebank]] en [[Mowbray]] bereik dit [[Observatory]]. Daar vloei dit saam met die Swartrivier en saam mond hulle by [[Paardeneiland]] in [[Tafelbaai]] uit.
 
Groot dele van die rivier is gekanaliseer. Erosie en besoedeling is 'n groot probleem.
75 793

wysigings