Verskil tussen weergawes van "Antibiotikum"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Geskiedenis: En rooi word blou!
(Maak skoon, verwyder onvertaalde teks)
(→‎Geskiedenis: En rooi word blou!)
Baie antieke kulture, insluitend die [[Griekeland|antieke Grieke]] en die [[Sjina|antieke Sjinese]], het [[muf]] en ander plante gebruik om [[besmetting]]s te behandel. Dit het gewerk omdat sommige mufsoorte antibiotiese stowwe afskei. Hulle kon egter nie die aktiewe bestanddele uitken of onttrek nie.
 
Moderne navorsing op antibiotika het begin met die ontdekking van [[PenisilienPenisillien]] in 1928 deur [[Alexander Fleming]].
 
[[Kategorie:Geneesmiddels]]