Fredi Nest: Verskil tussen weergawes

6 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Fredi Nester Esterhuizen''' ([[25 Maart]] [[1959]] – [[3 Julie]] [[2015]]) was 'n bekende [[Afrikaans]]e liedjieskrywer en sanger. Hy het 14 albums en een DVD oor sy loopbaan opgeneem. Van sy populêre liedjies sluit in: ''Getoor'', ''Sê My'', ''Meer En Meer'', ''Hey DJ'' en ''Bly Net Naby My''. Sy verhoognaam, Fredi Nest, is 'n kombinasie van sy voornaam en eerste gedeelte van sy middelste naam.
 
== Biografie ==
Fredi is op [[25 Maart]] [[1959]] in [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]], gebore en iswas die oudste van vyf kinders. Hy het al van kleintyd af gesing en kitaar gespeel, maar het eers in sy laat dertigs besluit om musiek sy loopbaan te maak.
 
In 1995 is sy debuutalbum, ''Memory Train'', uitgereik. 'n Jaar later het hy die IBA-prys vir ''Listen To Me'', as die mees gespeelde liedjie op gemeenskapradiostasies ontvang. Hy het sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf in 1999 met die album ''Wie is jy'' gemaak.
Nest het in [[Cullinan]] naby [[Pretoria]] gewoon, waar hy vir homself 'n ateljee gebou het wat ook vir CD-opnames en produksies gebruik is.
 
Hy'n Breingewas is in Mei 2015 met 'nby breingewashom gediagnoseer, waarna hy behandeling by die [[Steve Biko Akademiese Hospitaal]] in Pretoria ontvang het. Die kanker het egter vinnig na die res van sy liggaam versprei. Hy is op [[3 Julie]] [[2015]] by 'n plaaslike hospice oorlede.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/fredi-nest-verloor-kankerstryd/ Fredi Nest verloor kankerstryd], [[Maroela Media]], 3 Julie 2015</ref>
 
== Diskografie ==
85 928

wysigings