Verskil tussen weergawes van "Malgassies"

3 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
aangepas
k (JCIV het bladsy Malagassies na Malgassies geskuif: Sien bespreking.)
k (aangepas)
{{Inligtingskas Taal
|naam=MalagassiesMalgassies
|inheemsenaam=
|familiekleur=Austronesies
}}
 
'''MalagassiesMalgassies''' is die taal van [[Madagaskar]] se [[inheems]]e Mariana-bevolking en word deur sowat 17,6 miljoen mense gepraat. Dit vorm saam met [[Frans]] die [[amptelike taal]] van Madagaskar.
 
Taalkundiges klassifiseer MalagassiesMalgassies as 'n [[Malayo-Polinesiese tale|Malayo-Polinesiese taal]] wat nou verwant aan die Ma'anyan-taal van die eiland [[Borneo]] in [[Indonesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Indonesies]] en [[Maleis]] en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van die [[Filippyne]], waaronder [[Cebuano]] en [[Tagalog]].
 
== Verwysings ==