Verskil tussen weergawes van "Kaap Infanta-vuurtoring"

geen wysigingsopsomming nie
(Koördinate)
Die '''Kaap Infanta-vuurtoring''' is geleë in die [[De Hoop-natuurreservaat]] en is 'n 15&nbsp;m (49 voet) hoë aluminium-tralietoring met 'n [[Vuurtoring#Fokale vlak|fokale vlak]] van 53&nbsp;m (174 voet). Die traliewerk is wit geverf en die lantern is rooi. Die toring is in 1979 in gebruik geneem en is steeds aktief. <ref> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ The Lighthouse Directory], [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of Western South Africa] {{en}}, Besoekbesoek op 24 Mei 2012 </ref>
 
== Sien ook ==
* [[Vuurtorings van Suid-Afrika]]
* [[De Hoop-natuurreservaat]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Koördinate|34|28|18.76|S|20|50|47.09|E|aansig=titel}}
 
{{Saadjie}}
{{Vuurtorings_van_SuidVuurtorings van Suid-Afrika}}
 
[[Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika]]