Verskil tussen weergawes van "Doringbaai-vuurtoring"

geen wysigingsopsomming nie
(Koördinate)
'''Die Doringbaai-vuurtoring''' is 'n [[vuurtoring]] aan die [[Atlantiese Oseaan]] by [[Doringbaai]], 'n vakansieoord en vissersdorpie omtrent 8  km suidoos van [[Strandfontein]].
 
Die huidige vuurtoring is in [[1963]] opgerig nadat die oorspronklike toring in 'n windstorm vernietig is. Dit is 'n 24 meter hoë betontoring met 'n [[Vuurtoring#Lantern|lantern]] en [[Vuurtoring#Galery|galery]] wat wit geverf is en 'n horisontale swart band aan die bokant van die toring.<ref> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ The Lighthouse Directory], [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of South Africa], Besoekbesoek op 22 Desember 2006</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Koördinate|31|49|00|S|18|14|00|E|aansig=titel}}
{{Saadjie}}
{{Vuurtorings van Suid-Afrika}}
 
[[Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika]]
{{saadjie}}
{{Vuurtorings_van_Suid-Afrika}}