Verskil tussen weergawes van "Durnford Point-vuurtoring"

geen wysigingsopsomming nie
(Koördinate)
Die '''Durnford Point-vuurtoring''' is 'n 12&nbsp;m (39 voet) hoë, ronde betontoring met 'n galery en 'n aangrensende ​betongeboubetongebou vir toerusting. Dit staan 25&nbsp;km suidwes van [[Richardsbaai]].<ref name="unc_e"> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf2.htm Lighthouses of Eastern South Africa], besoek 17 Junie 2012</ref> Die toring is wit geverf en het 'n [[Vuurtoring#Fokale vlak|fokale vlak]] van 56&nbsp;m (184 voet).<ref name="pub_112"> [http://www.offshoreblue.com/assets/resources/navigation/light-lists/pub112-2011.zip PUB 112 List of Lights, Radio Aids and Fog Signals, Prepared and published by the National Geospatial-Intelligence Agency, Springfield, VA2011, pg531], besoek 17 Junie 2012</ref>
 
Die huidige betontoring het die oorspronklike tralietoring vervang wat in [[1916]] deur H.C. Cooper opgerig is.<ref name="lh_sa"> [http://lighthouses-of-sa.blogspot.com/2006/11/durnford-lighthouse.html Lighthouses of South Africa], besoek 17 Junie 2012</ref> Die oorspronklike tralietoring staan steeds, maar is baie verroes. <ref name="ch_dznc"> [http://coastalhighlights.blogspot.com/2006/11/durnford-zululand-north-coast.html Lighthouses or Coastal Highlights], besoek 17 Junie 2012</ref>
 
== Sien ook ==
* [[Vuurtorings van Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Koördinate|28|55|00|S|31|55|30|E|aansig=titel}}
 
{{Koördinate|28|55|00|S|31|55|30|EO|aansig=titel}}
{{Saadjie}}
{{Vuurtorings_van_SuidVuurtorings van Suid-Afrika}}
 
[[Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika]]