Verskil tussen weergawes van "Motor"

41 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+kat
(+kat)
'n '''Motor''' is 'n stuk [[gereedskap]] wat een of ander vorm [[energie]] omskep in meganiese energie. Meeste motors werk in 'n draai beweging, alhoewel liniêrelineêre motors ook algemeen is. Tipies word die woord ''enjin'' gebruik vir 'n motor wat 'n voertuig aandrywe.
 
[[ImageLêer:Mercedes V6 DTM Rennmotor 1996.jpg|thumbduimnael|'n Mercedes [[V6-enjin]] is 'n voorbeeld van 'n binnebrandenjin]]
Daar word gewoonlik onderskei tussen watter tipes drywing 'n motor of enjin gebruik. So kry ons:
* [[stoomenjin]] wat die druk van onstnappende stoom gebruik om 'n [[turbine]] te draai.
* [[binnebrandenjin]] wat die verbranding (of kompressie, in die geval van [[dieselenjin]]s) van 'n brandstof in beweging omskep.
* [[elektriese motor]] wat elektrisiteit gebruik om 'n magneetveld te skep wat 'n wieldwiel draai
* [[stirling motor]] wat temperatuurverskille gebruik om gas deur turbines te stuur.
 
[[Kategorie:Enjins]]
[[Kategorie:Voertuigtegnologie]]
[[Kategorie:Meganiese ingenieurswese]]