Verskil tussen weergawes van "Mouillepunt-vuurtoring"

+kat
(Koördinate)
(+kat)
[[Lêer:Mouille Point Lighthouse.jpg|thumbduimnael|regs|200px|'n Poskaart wat die Mouillepunt-vuurtoring uitbeeld]]
Die '''Mouillepunt-vuurtoring''' was 'n [[vuurtoring]] in [[Mouillepunt]] in [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]], wat in [[1842]] gebou en in [[1908]] gesloop is. Dit was aan die noordoostelike kant van [[Tafelbaai]] in Grangerbaai geleë. Dit was die tweede vuurtoring wat in Suid-Afrika gebou is naas die [[Groenpunt-vuurtoring]] ([[1824]]). Dit was 'n ronde steentoring, omtrent 11 meter hoog. Die fondament kan nog gesien word voor die hotelskool van die Kaapse Skiereiland-universiteit vir Tegnologie.<ref>[http://www.lighthousedepot.com/home.cfm Lighthouse Depot], [http://www.lighthousedepot.com/database/uniquelighthouse.cfm?value=5152 Mouille Point Light ], besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Koördinate|33|54|00|S|18|25|19|E|aansig=titel}}
 
{{Koördinate|33|54|00|S|18|25|19|EO|aansig=titel}}
{{Saadjie}}
{{Vuurtorings_van_SuidVuurtorings van Suid-Afrika}}
 
[[Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika]]