Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

+beeld, ens.
|opvolger=[[Pous Johannes Paulus II|Johannes Paulus II]]
|geboortedatum=[[17 Oktober]] [[1912]]
|geboorteplek= Forno di Canale, [[Italië]]
|sterftedatum=[[28 September]] [[1978]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|ander=Johannes Paulus
}}
 
'''Johannes Paulus I''' was die 263ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] vir 33 dae, in [[1978]]. Hiermee is hy 10de op die [[Lys van kortste pontifikate]]. Hy staan bekend as die “laggende pous”. Voor sy verkiesing was hy patriarg van [[Venesië]]. Hy was die enigste pous wat die agtervoegsel “I” (die eerste) by sy naam gevoeg het.
 
== Biografie ==
'''Pous Johannes Paulus I'''<ref> John Paul I. (2008). [[Encyclopædia Britannica]]. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> is gebore as '''Albino Luciani''' op [[17 Oktober]] [[1912]] in Forno di Canale, [[Italië]]. Hy was die oudste seun van Giovanni Luciani en Bartolomea Tancon. Luciano word priester gewy op [[7 Julie]] [[1935]] in die San Pietro-kerk in Belluno deur biskop Giosue Cattarossi. Op [[23 November]] [[1946]] promoveer hy magna cum laude met ‘n'n proefskrif oor die oorsprong van die menslike siel. Op [[27 Desember]] [[1958]] word hy biskop van Vittorio Veneto en op [[3 Februarie]] [[1969]] word hy patriarg van Venesië. Hy word kardinaal-priester op [[5 Maart]] [[1973]] met San Marci in Rome as titelkerk. Op [[26 Augustus]] [[1978]] volg hy [[Pous Paulus VI]] op en regeer tot sy dood op [[28 September]] [[1978]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Johannes Paulus II]].
Die naam ‘Johannes Paulus’ is ‘n'n saamvoeging van die name van die pous se twee voorgangers.
 
=== Kerklike loopbaan ===
 
== Pontifikaat ==
[[Lêer:Tomb of pope Johannes Paulus I.jpg|duimnael|links|Johannes Paulus I se graf.]]
Op [[27 Augustus]] [[1978]] ‘n dag na sy verkiesing hou hy ‘n toespraak waarin hy verklaar die werk van sy twee voorgangers te wil voortsit. Op [[7 September]] [[1978]] onderstreep hy die siening in ‘n toespraak tot die klerus deur hulle daarop te wys dat hulle verantwoordelik is vir die gelowiges. Hy sien meditasie as ‘n belangrike hulpmiddel in die uitvoering van die pligte van die geestelikheid. By sy kroning het hy afgesien van die gebruik van die tiara en is slegs met die pallium omhul. Pous Johannes Paulus I het slegs vier algemene oudiënsies gegee tydens sy kort bewind. Al vier het in die teken van die kategismus gestaan.
 
Omdat die pos so onverwags gesterf het was daar na sy dood spekulasie oor die doodsoorsaak. Die Vatikaan het ‘n hartaanval aangegee en verdere ondersoeke het nooit iets anders opgelewer nie. Verskeie spekulasie het gesuggereer dat die pous vergiftig is omdat hy skandale van die Vatikaanse Bank sou wou ondersoek.<ref> Burkle-Young, F.A. 1999,‘’Passing the keys. Modern Cardinals, Conclaves and the Election of the next Pope’’ New York, p. 267</ref>
Op [[27 Augustus]] [[1978]] ‘n'n dag na sy verkiesing hou hy ‘n'n toespraak waarin hy verklaar die werk van sy twee voorgangers te wil voortsit. Op [[7 September]] [[1978]] onderstreep hy die siening in ‘n'n toespraak tot die klerus deur hulle daarop te wys dat hulle verantwoordelik is vir die gelowiges. Hy sien meditasie as ‘n'n belangrike hulpmiddel in die uitvoering van die pligte van die geestelikheid. By sy kroning het hy afgesien van die gebruik van die tiara en is slegs met die pallium omhul. Pous Johannes Paulus I het slegs vier algemene oudiënsies gegee tydens sy kort bewind. Al vier het in die teken van die kategismus gestaan.
Omdat die pos so onverwags gesterf het was daar na sy dood spekulasie oor die doodsoorsaak. Die Vatikaan het ‘n'n hartaanval aangegee en verdere ondersoeke het nooit iets anders opgelewer nie. Verskeie spekulasie het gesuggereer dat die pous vergiftig is omdat hy skandale van die Vatikaanse Bank sou wou ondersoek.<ref> Burkle-Young, F.A. 1999,‘’Passing the keys. Modern Cardinals, Conclaves and the Election of the next Pope’’ New York, p. 267</ref>
 
=== Die kollege van kardinale ===
Pous Johannes Paulus I het geen nuwe kardinale aangestel gedurende sy kort pontifikaat nie.
=== Saligverklarings ===
Pous Johannes Paulus I het geen persone salig verklaar nie.
 
=== Heiligverklarings ===
Pous Johannes Paulus I het geen persone heilig verklaar nie
 
== Verwysings ==
{{reflistVerwysings}}
{{refbegin}}
{{refeindig}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://atheism.about.com/library/glossary/western/bldef_johnpauli.htm Onafhanklike biografie]
* {{VH|http://www.vaticanhistory.de/vh/html/johannes_paul_i_1.html}}
* {{CA|http://www2.fiu.edu/~mirandas/bios-l.htm#Luciani}}
* {{CH|http://www.catholic-hierarchy.org/bishop/bluciani.html}}
* {{PapalLib|https://www.saint-mike.org/library/papal_library/john_pauli/johnpauli.html}}
{{Commons-kategorie|JohannesIoannes Paulus I|Johannes Paulus I}}
 
== Nota ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Paulus VI|Paulus VI]]}}
{{s-ttl|titel=Pous (Pontifex Maximus)|jare=[[1978]][[1978]]}}
{{s-aft|na=[[Pous Johannes Paulus II|Johannes Paulus II]]}}
|}
{{vertaalvanaf
|taalafk=nl
|il=Paus Johannes Paulus I
|pl=https://nl.wikipedia.org/wiki/Paus_Johannes_Paulus_I
}}
{{pouse}}