Verskil tussen weergawes van "Abakavir"

212 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
{{Mediese vrywaringsnota}}
{{Kombi-beeld|Abacavir.svg|Abacavir ball-and-stick model.png|
|align=right
|width=250px
|caption1=Bo: Abakavir se chemiese struktuurskelet
|caption2=Abakavir se bal-en-stokkiesmodel
}}
'''Abakavir''' (afgekort ABC) is 'n [[teenretrovirale middel]] wat gebruik word om [[MIV]]/[[vigs]] te voorkom en te behandel. Dit is 'n [[nukleosiedanaloogtrutranskriptase-inhibeerder]]s (NRTI). Virale stamme wat weerstandig is teen [[sidovudien]] (AZT) en [[lamivudien]] (3TC) is oor die algemeen, maar nie altyd nie, sensitief vir abakavir.
 
104 867

wysigings