Verskil tussen weergawes van "Curitiba"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| style="background: #f7f8ff" |  
|-
|  - Totaal (20062015)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1 788879 559355
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
[[Lêer:Curitiba skyline (Nov 28, 2005).jpg|duimnael|links|Wolkekrabbers in Curitiba]]
 
'''Curitiba''' is die hoofstad van die Suid-[[Brasilië|Brasiliaanse]] deelstaat [[Paraná]] met 'n oppervlakte van 434,967 vierkante kilometer en 1 788879 559355 inwoners ([[20062015]]). Curitiba is die grootste stad in Suid-Brasilië en beskik oor 'n versameling van museums, kunsgalerye, teaters, media-ondernemings, internasionale organisasies en korporasies, en effektebeurse, en is 'n sentrum vir politiek, vermaaklikheid, en kultuur van die Brasiliaanse suide.
 
Curitiba is een van die vinnigste groeiende metropolitaanse gebiede in die land. Die stad, wat in 1693 gestig is, bestaan uit 'n funksionele middestad met [[wolkekrabber]]s wat deur woonbuurte en nywerheidsgebiede omring word. Curitiba word danksy sy moderne en doeltreffende openbare vervoerstelsel, toekomsgerigte stadsbeplanning en hoë lewensgehalte as 'n modelstad vir ander Derde-Wêreld-metropole beskou. Ter geleentheid van die [[Verenigde Nasies]] se Wêreld-Habitat-Dag in [[Bonn]] is op [[6 Oktober]] [[1997]] die ''World Habitat Award'' aan Curitiba toegeken.
Anonieme gebruiker