Verskil tussen weergawes van "Francois Uys"

7 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Opruim
(→‎Loopbaan: fixed dates and order)
Etikette: Selfoonprogrambydrae Selfoonbydrae
(Opruim)
| super14punte = (5)
| super14opdatering = 17 Junie 2015
| ru_provinsie = [[Goue Leeus]]
[[Vrystaat Cheetahs]]
→ [[Noord-Vrystaat Griffons|Griffons]]
| ru_provinsiejare = 2006-’08
2009-
2010, ’12
| ru_provinsiewedstryde = 25
47
5
| ru_provinsiepunte = (25)
(5)
(5)
| ru_provinsieopdatering = 3 Junie 2014
| ru_nasionalespan =
| skool = [[Hoërskool Dr. E.G. Jansen]]
| universiteit = [[Universiteit van Johannesburg]]
| url

== Loopbaan ==
Uys het sy loopbaan in Johannesburg by die Goue Leeus begin en in 2005 vir die SA O/19 jongJong Bokke -span in Durban as flank en 8ste man uitgedraf wat daardie jaar die wêreldbeker vir O/19 teen Nieu Zeeland-Seeland in die finaal gewen het. Francois het vir die Leeus O/21 gespeel op 19 en 20 jarige ouerdomouderdom en was ook Kapteinkaptein van die span gedurende die tydperk. Uys het ook vir die Leeus Vodacom Cup in 2006, 2007, 2008 en 2009 uitgedraf as losvoorspeler en Kapteinkaptein. Uys het 1een Currie cupCurriebeker wedstryd teen Boland vir die Leeus gespeel, maar hy is in SepSeptember 2009 na die Vrystaat Cheetahs omdat hy nie veel speelkans by die Leeus gekry het nie. Hy het aanvanklik by die Cheetahs slegs in die [[Vodacombeker|Vodacom-]] en Curriebeker gespeel en is selfs as leenspeler by die [[Noord-Vrystaat Griffons|Down Touch Griffons]] ingespan in 2010 en 2012. Hy het af en toe in die Superrugbyspan gespeel, maar is in 2013 gereeld in die beginspan ingesluit .<ref name="Francois Uys SA Rugby Player Profile">{{en}} {{cite web |url=http://www.sarugby.net/playerprofile.aspx?id=35711&category=&leagueid=0 |title=Francois Uys SA Rugbyspelerprofiel |work=SA Rugby |accessdate=24 Julie 2013}}</ref><ref name="Francois Uys itsrugby.co.uk Player Statistics">{{fr}} {{cite web | url=http://www.itsrugby.co.uk/player_8186.html |title=Francois Uys itsrugby.co.uk Spelerstatistiek |work=SA Rugby |accessdate=24 Julie 2013}}</ref>

In 2014 is sy kontrak met die Cheetahs tot in Oktober 2016 verleng. Francois is in 2015 gekies as Kapteinkaptein van die Cheetahs se Super Rugby spanSuperrugbyspan en ook daarna Kapteinas kaptein vir die Vrystaat Currie Beker span se Curriebekerspan.<ref name="Wegner terug; Ferreira oorsee">{{cite web |url=http://www.volksblad.com/sport/2014-05-13-wegner-terug-ferreira-oorsee |title=Wegner terug; Ferreira oorsee |publisher=Volksblad |date=13 Mei 2014 |accessdate=14 Mei 2014 }}</ref>

== Internasionaal ==
Uys was ’n lid van die Suid-Afrikaanse onder-19 span wat in 2005 aan die IRR Onder-19 Wêreldkampioenskap deelgeneem het.<ref name="Francois Uys SA Rugby Player Profile" />

== Verwysings ==

== Eksterne skakels ==
* {{Springbokke|id=35711|name=Francois Uys}}
* [http://www.itsrugby.co.uk/player_8186.html itsrugby.co.uk-profiel]

{{Saadjie}}