Verskil tussen weergawes van "Noordoostpolder"

+kat
k (Verplasing van 28 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q69262)
(+kat)
}}
 
'''Noordoostpolder''' is 'n [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Flevoland]]. Die munisipale gebied het sowat 46 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 595  km². [[Emmeloord]] is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Die Noordoostpolder is in 1942 drooggelê en die munisipaliteit is in 1962 gestig. In 1986 word die Noordoostpolder van die provinsie [[Overijssel]] by die nuut gestigte provinsie Flevoland gevoeg.
 
Die voormalige eiland [[Schokland]] lê nou in die Noordoostpolder. Die voormalige eiland [[Urk]] is 'n munisipaliteit op sy eie, en behoort nie tot die Noordoostpolder-munisipaliteit nie.
 
== Plekke ==
Plekke in die munisipale gebied van Noordoostpolder:<br/ />
Bant, Creil, Emmeloord, Ens, Espel, Kraggenburg, Luttelgeest, Marknesse, Nagele, Rutten, Schokkerhaven, Schokland en Tollebeek.
 
{{Saadjie}}
{{Munisipaliteite in Flevoland}}
 
[[Kategorie:Munisipaliteite in Flevoland]]